Vfl Germania Leer

VfL Germania Leer is 'n sportklub uit Leer in die deelstaat Nedersakse in Duitsland.

VfL Germania Leer
Vfl Germania Leer
Volledige naam Verein für Leibesübungen
Germania Leer e.V.
Stigtingsdatum 1915
Tuisveld Hoheellern-stadion, Leer
Kapasiteit 4 700
Kompetisie Oberliga Nedersakse-Wes

Behalwe sokker het die klub ook afdelings vir judo en handbal.

Die klub is in 1915 gestig as 'n opvolger vir Fortuna Leer, wat op sy beurt weer die klub Germania Leer (in 1902 gestig) opgevolg het. Die klub se naam was aanvanklik FC Germania Leer, aangesien dit slegs sokker aangebied het. Die huidige benaming is eers in 1925 aangeneem, toe die klub 'n atletiek-afdeling bygekry het.

Die klub se beste jare was tydens die 1930’s, toe daar op die eerste vlak in die destydse Nordwestdeutsche Oberliga meegeding is teen spanne soos SV Werder Bremen. Die span het ook in die 1950’s in die Amateur-Oberliga op die tweede vlak van die Duitse sokkerstruktuur meegeding.

Onlangse ligaposisionering

  • 1990–1991(VI)BOL Weser-Ems3de
  • 1991–1992(VI)BOL Weser-Ems1ste
  • 1992–1993(V)Landesliga Weser-Ems3de
  • 1993–1994(V)Landesliga Weser-Ems4de
  • 1994–1995(V)Verbandsliga NS-W2de
  • 1995–1996(V)Verbandsliga NS-W8ste
  • 1996–1997(V)Verbandsliga NS-W15de
  • 1997–1998(VI)Landesliga Weser-Ems8ste
  • 1998–1999(VI)Landesliga Weser-Ems9de
  • 1999-2000(VI)Landesliga Weser-Ems1ste
  • 2000-2001(V)Verbandsliga NS-W7de
  • 2001-2002(V)Verbandsliga NS-W15de
  • 2002-2003(VI)Landesliga Weser-Ems1ste
  • 2003-2004(V)Verbandsliga NS-W14de
  • 2004-2005(VI)Landesliga Weser-Ems1ste
  • 2005-2006(V)Verbandsliga NS-W16de
  • 2006-2007(VI)BOL Weser-Ems1ste
  • 2007-2008(V)Verbandsliga NS-W10de
  • 2008-2009(V)Oberliga Nedersakse-W7de
  • 2009-2010(V)O.L. Neders.-W (vrywillig onttrek)

Eksterne skakels

Oberliga Neder-Sakse Wes 2009/10-seisoen

SV Bad RothenfeldeSV BavenstedtVfL BückeburgBV CloppenburgBSV Kickers Emden -
SpVgg Preussen Hameln 07TSV Havelse – SC Langenhagen – VfL Germania Leer – SV Meppen
Eintracht NordhornVfB OldenburgVfL OldenburgVfL Osnabrück IIVfL Oythe
SV Ramlingen-Ehlershausen – BSV Swartwit Rehden

Tags:

Deelstate van DuitslandDuitslandHandbalJudoLeer (stad)NedersakseSokkerSport

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aborsie in Suid-AfrikaWikimedia-stigtingHomoniemWieg van die MensdomGevolge van aardverwarming op oseanePropagandaTienerRumatoïede artritisBeeldspraakBoelieryBrandmondsindroomDataverwerkingKarakteriseringAvbobNetbalAlliterasieMark (ekonomie)PersBeesCarles PuigdemontWeeluisWaterkringloopAkroniemPad na jou hartSelfstandige naamwoordVloeistofGeografie van Suid-AfrikaCalviniaVryheidsmanifesLandbou in Suid-AfrikaLien se lankstaanskoeneEmo AdamsDemokratiese Republiek die KongoRoofvoëlDiarreeHeuningSwart menseOmgewingsbeheerChemiese elementSeksuele penetrasieSitrusAtoomBeaufortskaalVakbondLuiperdKlimaatsverandering in AfrikaBeurtkragDesmond TutuGesondheidStaalRussiese inval in Oekraïne sedert 2022JudaïsmeGrondbewerkingAnale kankerRudi ClaaseHartMonopolieNasionalismeE-posBreinvliesontstekingNedersettingProteïenLys van landeNasiebouSpinnekopVisStilleweKweekhuiseffekAardedagWitbloedselPretoriaKwaZulu-Natal23 AprilNiemetaalCristiano RonaldoVerenigde State van Amerika🡆 More