Aspalathus Crassisepala: Plantspesie

Aspalathus crassisepala is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom van Gansbaai tot by Mosselbaai voor en het 'n voorkomsgebied van 12 888 km². Die plant het habitat afgestaan aan indringerplante, ontwikkeling en die pluk van dekgras.

Aspalathus crassisepala
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. crassisepala
Binomiale naam
Aspalathus crassisepala
R.Dahlgren, (1963)
Sinonieme
  • Aspalathus retroflexa var. parviflora Harv.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Fibonacci-reeksBreinkaartWillie JoubertKrokodilTsoenamiLVulvaVaginale kankerBeeldspraakSirkelDie ontstaan van die dramaBorsteMaanAarverkalkingEskomDistrik SesLien se lankstaanskoeneRacheltjie de BeerWêreldboekedagSonnestelselAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeElektrodeHadedaGalileo GalileiHeelgetalKondensasieKarakteriseringAndrew DavisSwawelSeksposisieWiki CommonsAfrikaKlopjagEk is 'n Afrikaan (toespraak)ProteaKopieregSoortnaamLabia (geslagsdele)VoortrekkersDieregeluideMenstruasieMangelontstekingSatellietChromatografieWisselkoersSlawernyMandalaNedersettingDonderstormMagnetismeTopsy SmithNatuurbewaringKewerSwartrenosterIntensiewe vormSkoolInstagramMagnesiumGriekwa-AfrikaansKurt-Lee ArendseGrootste rampe in Suid-AfrikaAfrikanernasionalismeKunsPablo PicassoHandelsmerkVrouDepressie (gemoedstoestand)LuiperdAarde se atmosfeerSkaapBreyten BreytenbachFotoHeidelberg, GautengPersoon (taalkunde)Seks🡆 More