Arthur: Manlike voornaam

Arthur is 'n algemene manlike voornaam.

In ou verhale was dit ook die naam van 'n legendariese Britse koning. Art en Artie is verkleinde vorms hiervan. Artur (sonder die 'h') is 'n algemene spelvariant wat in talle Slawiese, Romaanse, en Germaanse tale gebruik word.

Arthur: Manlike voornaam
Standbeeld van koning Arthur in Hofkirche, Innsbruck.

Die oorsprong en die betekenis van die naam is onseker. Die naam word wel in verband gebring met die Keltiese 'beer', die Walliese 'held', die Oudnoorse 'arend' en met die Romeinse gensnaam (geslagsnaam) Artorius.

Verwysings

Tags:

Germaanse taleRomaanse taleSlawiese taleVerkleinwoord

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verenigde KoninkrykKriekLys van elemente volgens simboolDulcie van den BerghLeeuRugbywêreldbeker 1991Duitse nasionale rugbyspanBruin menseUS AirwaysShine4BroodwortelHartversakingSweedsAalwynSally EsterhuizenGeboorteSkoenlapperWaterpokkiesGroote SchuurKonsonant800NamakwalandMichelle ObamaKoeksisterProstaatklierBosluisbytkoorsIdioomMercuriusTransistorKoppeltekenMensSuid-SothoStapelvoedselJapannese letterkundeVaduzDepressie (gemoedstoestand)VierkantswortelSterMorfeemBoet TroskieOnderhandelinge om apartheid te beëindigPersentasieSewastopolJada FireVerkleurmannetjieKrieketSiembambaGoeie VrydagPornhubMuishondGenreJagluiperdTongaanse nasionale rugbyspanSamestellingStompkopkewerMpumalangaSpekboomHokkieWhitey BassonSkaakRooibokRenier van RooyenMantisKatWindkragEmfiseemArtritisAntibiotikumTarentaleVergelykings (taalkunde)Nieu-SeelandAfrikaJaarDie Stem van Suid-Afrika🡆 More