Arendrog

Die Arendrog (Myliobatis aquila) is 'n vis wat aan die hele kusgebied van Suid-Afrika voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Eagle ray.

Arendrog
Arendrog
Arendrog
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Batoidea
Orde:
Familie:
Genus:
Myliobatis
Spesie:
M. aquila
Binomiale naam
Myliobatis aquila
(Linnaeus, 1758)

Voorkoms

Die rog is donkerbruin, swart of olyfgroen van kleur met swart kolletjies op die liggaam. Die twee pektorale vinne is baie groot en lyk soos vlerke. Die rog word tot 1.5 m wyd - vlerkpunt tot vlerkpunt. Die dier is vivipaar en 4 - 7 kleintjies word op 'n keer gebore. Die rog is eetbaar en verskaf goeie kompetisie aan hengelaars.

Habitat

Die arendrog verkies vlakkerige water soos strandmere om in te leef, maar is al op dieptes van 95 m gevang.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Arendrog VoorkomsArendrog HabitatArendrog Sien ookArendrog BronArendrog Eksterne skakelArendrog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeboorteRefleksieJudaïsmeAarverkalkingDokterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MagneetWeervoorspellingGordelroosGasTrigeminale neuralgieKlimaatGroot DepressieSuid-Afrikaanse WeermagByvoeglike naamwoordVincent van GoghMidde-OosteVaste stofLiewe HeksieHokkieReënAfrikanernasionalismeToerismeWelwillendheidsdagAfrikanersTurkyeKlereRina HugoVreesAardverwarmingEkonomieCleopatra VIIBosbokPaasfeesRoofdierC.J. LangenhovenLuiperdAfro-AmerikanersWiki CommonsWayde van NiekerkVerlede tydBreinPaddaWater (molekuul)Intensiewe vormOu Apostoliese KerkIngrid JonkerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNasionale VrouedagPersoonlikheidLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameInstagramDrinkwatervoorsieningOlifantDuitse maselsPapierCradock-4Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKonsentrasiekampOrtopedieTolla van der MerweLVoorsetselBronadresKlavierAfrikaanse TaalmonumentRoemeensWet op NaturellengrondNatriumsulfietGoogle TranslateSowjetunieOos-KaapPolisieKrimpvarkieMaatskappyBysteek🡆 More