Kleinwindswael

Die Kleinwindswael (Apus affinis) is 'n algemene standvoël maar gedeeltelik ook 'n trekvoël.

Hulle is inheems aan Afrika (buiten die Sahara), die Midde-Ooste en suidelike Asië, en word dikwels in dorpe gesien. Hulle broei in kolonies en vorm veral soggens en saans kwetterende swerms. Die voël is 12 cm lank en 20 – 30 g groot. In Engels staan dit as die Little swift bekend.

Kleinwindswael
Kleinwindswael
Afgeneem te Satara, Krugerwildtuin,
en 'n roepende swerm in Pretoria
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. affinis
Binomiale naam
Apus affinis
(JE Gray, 1830)
Kleinwindswael
verspreiding

     somerbesoeker     standvoël

Voorkoms

Hierdie windswael is klein met 'n vierkantige stert, 'n breë wit kruisvlek wat om die sye vou. Soos by etlike ander windswaels is daar 'n groot wit vlek op die keel. In vlug lyk die voël kort en plomp, terwyl die vlerke kort en gerond is. Die voël is kleiner as die gevlekte stekelstert, met het geen wit streep oor die pensvere nie.

Fotogalery

Sien ook

Kleinwindswael 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Apus affinis

Bron

Verwysings

Tags:

Kleinwindswael VoorkomsKleinwindswael FotogaleryKleinwindswael Sien ookKleinwindswael BronKleinwindswael VerwysingsKleinwindswael

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kaapstadse waterkrisis 2015-2018AustraliëSekondêre sektor van die ekonomieLugbesoedelingBywoordDurbanGianna MichaelsBeëdigde verklaringKrokodilLionel PetersonAartappelRussiese inval in Oekraïne sedert 2022TswanaGordelroosDistrik SesNasionale VrouedagKookpuntAluminiumVoortrekkersNatuurbewaringLionel MessiSeksuele opwekkingMorfeemSilwerRugbyDansSoogdierPenisOm-te-infinitiefkonstruksieAarde se atmosfeerDie GelofteKlereCarike KeuzenkampDikdermSonnestelselBloedsomloopstelselSwangerskapPrimêre sektor van die ekonomieNoordwesDiskriminasieIntensiewe vormNic de JagerAngolaMynbouEjakulasieWiskundeMateriaalVreesTekstielOlimpiese SpeleKunsmatige intelligensieJohan BadenhorstWerkersdagTuberkuloseMiddelmisbruikAfro-AmerikanersMoedersdagErica BoyerHeidelberg, GautengWinterGawes van die Heilige GeesKoos BekkerSlag van BloedrivierGrondwet van Suid-AfrikaRefleksieKrimpvarkieHaasSatellietPeriodieke tabelJeugdagBernice WestSinoniemNadia ValvekensMaagWoestynLuiperdLys van Suid-Afrikaanse kunstenaars🡆 More