Antonof An-12: Russiese vragvliegtuig

Die Antonof An-12 (Russies: Антонов Ан-12; NAVO verslag naam: Cub) is 'n viermotorige turboskroefaangedrewe vragvliegtuig wat in die Sowjetunie ontwerp is.

Dit is 'n militêre weergawe van die Antonof An-10 en daar is verskeie variante. Die An-12 was vir meer as drie dekades die standaard-mediumafstand vrag- en valskermsoldaatvervoervliegtuig van die Sowjetlugmag. Daar is in totaal 1 248 van die vliegtuie gebou.

Antonof An-12
Antonof An-12: Russiese vragvliegtuig
'n An-12 van die Russiese Lugmag
Tipe Vragvliegtuig
Vervaardiger Antonof
Ontwerp deur Antonof
Nooiensvlug 16 Desember 1957
Bekendstelling 1959
Status In gebruik
Hoofgebruikers Sowjetlugmag
Aeroflot
PLA Lugmag
Vervaardig 1957–1973
Aantal gebou 1 248
Ontwikkel van Antonof An-10

Kapasiteit

Antonof An-12: Russiese vragvliegtuig 
Antonof An-12BP by die China Lugvaartmuseum, Beijing

In militêre gebruik het die An-12 'n kapasiteit vir tot 100 ten volle toegeruste valskermsoldate of 20 000 kg vrag wat deur die agterste laaioprit/ deur gelaai word. Wat die opset, grootte en vermoë betref, is die vliegtuig soortgelyk aan die Amerikaansvervaardigde C-130 Hercules.

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

Antonof An-10RussiesSowjetlugmagSowjetunieTurboskroef

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Joodse kalenderMusiekTumaholeKleurBurgerregteNierversakingXenofobie in Suid-AfrikaWortelMorfologie (taalkunde)RenteKoperKolitisMaatskaplike verantwoordelikheidWerkwoordOopbroninhoudEerste WêreldoorlogKatoena2crwBynierTrekarbeidKunsmatige intelligensieHondMasturbasieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWoestynHeuningEnergieDiarreeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022TuisbladSiya KolisiNederlandGeweldJohannesburgLys van Griekse mitologiese figureEkonomieVigsKinkhoesOnderwerp (taalkunde)Angolese BurgeroorlogDermpoliepHeupvervangingEkonomie van Suid-AfrikaDemi Lee MooreJan BloukaasNaaldekokerWetenskaplike metodeDie GelofteAardverwarmingDuitse maselsSewe doodsondesNiemetaalBywoordKlitorisInflasierekeningkundeHemelvaartTweede WêreldoorlogVeelvuldige skleroseGeografie van Suid-AfrikaGlasGezina, PretoriaHygliteratuurVormHaaieOutismeTennisLiewe HeksieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePerdAlkoholismeMorfeemHomofoonBelegging🡆 More