Van Balen Se Aalwyn: Aalwyn spesie

Van Balen se aalwyn (Aloe vanbalenii) is 'n aalwyn wat voorkom in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Eswatini.

Die plant word tot 600 mm hoog terwyl die geboë blare tot 800 mm lank word met die punte wat amper die grond raak. Die blare word koperrooi wanneer die plant in volson groei. Die blomme is 30 tot 40 mm lank aan stele wat tot 1 m lank word.

Van Balen se aalwyn
Van Balen Se Aalwyn: Aalwyn spesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. vanbalenii
Binomiale naam
Aloe vanbalenii
Pillans, 1934

Galery

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse WeermagSeksuele prikkelingVulvaKewerKonsentrasiekampPubliekSiekteNederlandLatynSlag van BloedrivierWaterbesoedelingSewe wonders van die wêreldSteve HofmeyrBosvarkSeksuele omgangPubiese hareZNamakwalandDysselsdorpUnited Democratic FrontATierboskatPlaasmoorde in Suid-AfrikaMensPinksterLys van kinderspeletjiesWikipediaMosesGroepsdrukCarike KeuzenkampSekelbosAntieke Nabye OosteWaarheid-en-versoeningskommissieBeenbreuke en ontwrigtingsLutheranismeMondOtterMaagsweerNarkoseBosluisbytkoorsTsammaEerste WêreldoorlogOogproblemeOorkruipersBettie KempMonique SteynKouga Plaaslike Munisipaliteit2022Kirsten NeuschäferEgipteApokriewe boekeNaboomKinkhoesBorskankerOntkiemingAfrikaanse kwartelLys van bekende Suid-AfrikanersKoorsKEuropaSodomieKlem-in-die-kaakVaringBaardskeerder-spinnekopOntsteking (geneeskunde)LeesNarsistiese persoonlikheidsteuringKonsonantSeksualiteit in antieke RomeJakkalsBlouwildebeesLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Gewone luislangRomeinse syfers🡆 More