Alexandra Beukes is sedert Junie 2019 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Tussen 2009 en 2019 het sy as 'n lid van die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer gedien. Beukes was kortliks in 2017 die Noord-Kaapse LUR vir vervoer, veiligheid en skakeling.
Alexandra Beukes | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 12 June 2019 | |
Noord-Kaapse LUR vir vervoer, veiligheid en skakeling | |
---|---|
Ampstermyn 10 Mei 2017 – 1 Junie 2017 | |
Premier | Sylvia Lucas |
Voorafgegaan deur | Pauline Williams |
Opgevolg deur | Pauline Williams |
Lid van die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer | |
Ampstermyn 6 Mei 2009 – 7 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede | |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Alexandra Beukes, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.