Albert Jacobus Stals

Dr.

Albert Jacobus Stals (1880 – 1951) was 'n Suid-Afrikaanse geneesheer en kabinetsminister. Hy is op 24 Augustus 1880 op Tulbagh gebore. Hy ontvang sy opleiding in Stellenbosch, Dublin en Berlyn. Hy bekwaam hom in die regte en in die medisyne met lof in albei.

Albert Jacobus Stals
Albert Jacobus Stals
Albert Jacobus Stals in 1951

Minister van Gesondheid en Volkswelsyn
Ampstermyn
1948 – 1951
Eerste minister Daniël François Malan
Voorafgegaan deur Henry Gluckman (Gesondheid)
Harry Lawrence (Volkswelsyn)
Opgevolg deur Karl Bremer

Minister van Onderwys
Ampstermyn
1948 – 1949
Eerste minister Daniël François Malan
Voorafgegaan deur Jannie Hofmeyr
Opgevolg deur Charles Robberts Swart

Persoonlike besonderhede
Gebore (1880-08-24)24 Augustus 1880
Tulbagh, Kaapkolonie (nou Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Sterf 5 Februarie 1951 (op 70)
Kaapstad, Kaapprovinsie
Politieke party Nasionale Party
Alma mater Universiteit Stellenbosch

Hy word 'n Parlementslid as L.V. vir Hopetown en dien ook as lid van die Suid-Afrikaanse Mediese Raad, die Raad van Handel en Nywerheid en die Skeepsvaartraad. Hy was die voorsitter van laasgenoemde. Toe dr. Daniël François Malan in 1948 aan die bewind kom, is hy aangestel as Minister van Gesondheid en Volkswelsyn. Hy is op 5 Februarie 1951 in Kaapstad oorlede.

Sien ook

Bron

Tags:

BerlynDublinStellenboschSuid-AfrikaTulbagh

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van bekende Suid-AfrikanersAppel (sanger)PersoonlikheidMusiekHartaanvalElandréGesondheidPlastiekJakkalsVeerLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVloeistofKlem-in-die-kaakMaagsweerSoortnaamAustraliëGriepDesmond TutuKindersiektesMielieBedreigde spesieTier7de LaanSeksuele penetrasieWaterpokkiesStam (taalkunde)TegnologieHemelvaartsdagSeisoenKoue OorlogLeestekenVincent van GoghMonopolieVersamelnaamSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAfrikaanse woordelys en spelreëlsKunstenaarTafelsoutMagnetismeDawidVryheidsmanifesBosbokBywoordMagneetKoolstofHoofletterFinale OplossingVerkoueSwartrenosterAntisemitismeSpringbokkeGroot TrekBalletBestuiwingEkonomiePseudowetenskapOrtopedieKaapstadAartappelCalviniaSuiwelprodukBeeldspraakNierversakingMeeueMiddelmisbruikKongo-krisisLiefdeFabelFacebookJSEDroogteEksponentAntoniemNeurenberg-verhoreHartseerJudaïsme🡆 More