Albert Falls-Dam

Die Albert Falls-dam is 'n dam in die Umgenirivier (Mgeni in Zoeloe) naby Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Die dam is gedurende 1976 voltooi. Dit het 'n oppervlakte van 23.521 km2 (235.2 ha) en 'n volume van 288 100 m3. Die damwal is 33 m hoog. Daar is 'n 7 m hoë waterval reg onderkant die damwal.

Albert Falls-dam
Amptelike naam Albert Falls-dam
Ligging Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 29°26′10″S 30°23′18″O / 29.43611°S 30.38833°O / -29.43611; 30.38833 30°23′18″O / 29.43611°S 30.38833°O / -29.43611; 30.38833
Dam in Umgenirivier
Doel Huishoudelike water
Openingsdatum 1976
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte van wal 33 m
Lengte van wal 2006 m
Bakmaat 288 100 m3
Reservoir Albert Falls-damreservoir
Damoppervlak 23.521 km2

Sien ook

Bronne

Tags:

DamKwaZulu-NatalPietermaritzburgSuid-AfrikaUmgenirivierZoeloe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TsongaHidroulikaSoogdierNatuurbewaringSeptimius AwardsErosietipesKolonialismeTrevor NasserDroomEllipstekenDeelteken en umlautPaasfeesWiskundige terminologieRob HersovRuslandMadison IvyBorskankerArabiesDiepaartromboseAssonansieKaapse VlakteInsekGoudGeografie van Suid-AfrikaPropagandaGoogle MapsLidwoordGeslagsgelykheidLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsCarike KeuzenkampBeeldspraakWaterbesparing in Suid-AfrikaFiela se kindKinderregteGautengNederlandsSirkelKersfeesVisWoordeboek van die Afrikaanse TaalVoedselkettingMangelontstekingMag (sosiale wetenskappe)BaljuVeerAfrikanersGreta ThunbergKalenderAtlantiese OseaanMondGeelslangWaterkringloopDiskriminasieSwitserlandBoelierySteenkoolStadLuiperdSpeelkaartKlavierKolonoskopieTsoenamiMonopolyPad na jou hartAntjie KrogEngelsCristiano RonaldoJohann de LangeEwenaarPersoonlike voornaamwoordBuffelSowjetunieBybelNic de JagerSteve BikoSharpeville-slagtingKleurHokkie🡆 More