Akaba

Akaba (Arabies: العقبة‎, al-ʿAqaba, al-ʿAgaba, ) is die enigste hawestad van Jordanië en is ook die grootste en digsbevolkte stad langs die Golf van Akaba.

Dit stad is die suidelikste punt van Jordanië en die administratiewe sentrum van die Akabastreek. In 2015 was die bevolking 148 398 op 'n oppervlakte van 375 km². Die stad speel 'n belangrike rol in die ekonomie van Jordanië in beide die handel en toerismesektore. Die hawe bedien ook ander lande in die omgewing.

Akaba

العَقبة
Akaba
Akaba is in Jordanië
Akaba
Akaba
Koördinate: 29°31′55″N 35°00′20″O / 29.53194°N 35.00556°O / 29.53194; 35.00556 35°00′20″O / 29.53194°N 35.00556°O / 29.53194; 35.00556
GouvernementAkaba
Stigting4000 v.C.
Oppervlak
 • Totaal375 km2 (145 vk. myl)
Hoogte
6 m (20 ft)
Bevolking
 • Totaal148 398
 • Digtheid502/km2 (1 300/vk. myl)
TydsoneUTC+02:00 (OET)
 • SomertydUTC+03:00 (OEST)
Poskode
77110
Skakelkodes(962)3
Webwerfaqaba.jo
Akaba
Akaba

Die ligging van die hawe aan die noordoostelike punt van die Rooisee tussen die vastelande van Asië en Afrika gee dit strategiese waarde, al vir duisende jare.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ArabiesGolf van AkabaJordanië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin huisslangPaulus van TarsusKatastrofiese beseringsWitbloedselVarkgriepNewstead AbbeyAbercrombie & FitchOmtrek, oppervlakte en volumeColin SteynSkoonma-se-tongKappie (skryfteken)GrondbewerkingSuid-AfrikaHRomeinse syfersRehoboth-bastersPerdMorfologie (taalkunde)Gezina, PretoriaCovid-19-pandemieNierversakingByvoeglike naamwoordKlein vyf diereGeloftedagTeater van Suid-AfrikaStandbeeld van Nelson Mandela (Uniegebou)TegnologieKolorektale kankerSkipVeelrassige pornografieTerence CooperTransgenderKoorsAfrikaanse Protestantse KerkPokerIndiëKolitisSuid-Afrikaanse InkomstediensEkonomie van Suid-AfrikaGenesisPwasaGeorgiese nasionale rugbyspanWaterbesoedelingPlaneetGenesis-skeppingsverhaalFotosinteseVangueriopsisEnsiklopedieLys van Afrikaanse digtersKathleen BurkeIslamAsemhalingRichard Maurice BuckeMiddelmisbruikVratHeidelberg, GautengAfleiding (taalkunde)MangelLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTutsi20ste eeuDiamantBloemhofTweede WêreldoorlogWetenskaplike klassifikasieKunsmatige intelligensieWhat is A Dscr Loan?Verenigde KoninkrykBrugBloemhofdamKolonoskopieAGroenLY🡆 More