Afdelingswinkel

'n Afdelingswinkel is 'n kleinhandelbesigheid wat 'n wye verskeidenheid van algemene verbruikersware soos klere, huisraad, meubels en huishoudelike toestelle aanbied.

Gewoonlik kan klante tussen verskillende handelsname en prysvlakke kies. Afdelingswinkels word in groot geboue met meerdere verdiepings gehuisves wat oop staan vir die publiek en waar die wye reeks produkkategorieë in afdelings (van daar die naam afdelingswinkel) vertoon en verkoop word.

Afdelingswinkel
Die afdelingswinkel Stockmann in Helsinki, Finland

Produkkategorieë, wat in 'n afdelingswinkel aangebied word, varieer grootliks en kan naas algemene verbruikersware en klere ook kos, boeke, juweliersware, verbruikerselektronika, skryfbehoeftes, fototoerusting, speelgoed, kosmetika, tuinware, sporttoerusting, selfdoentoerusting, dierbehoeftes en ander insluit.

Sekere afdelingswinkels kan verder gekategoriseer word as afslagwinkels, terwyl hipermarkte en ander groot kleinhandelbesighede soos winkelsentrums tot die moderne ekwivalente van historiese afdelingswinkels ontwikkel het. Die meeste afdelingswinkels word deur groot nasionale of internasionale kettingondernemings bedryf. Ander is onafhanklike besighede of konsessiesake.

Tags:

KlereMeubelstuk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KameelperdFotosinteseTropiese sikloonFranse RewolusieDagboekBoelieryJesus van NasaretDelft, KaapstadLys van nedersettings in Suid-AfrikaKlereAvbobSeisoenAardverwarmingStam (taalkunde)HeuningbyBesproeiingBysteekGeskiedenis van AfrikaansLikkewaanPersoonlike voornaamwoordMierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AgtervoegselDialoog in fiksieProstaatkankerPornografiese akteurToringNederduitse Gereformeerde KerkYsterSkaapNasionaal-SosialismeAnneli van RooyenDeelwoordGoogle TranslateSeksposisieVoegwoordPersentasieVerkleurmannetjieSuikersiekteWinterJagluiperdBraaiDie Stem van Suid-AfrikaIntensiewe vormBruin huisslangAfrikaanse woordelys en spelreëlsRugbyPersoonlikheidWiskundeRegverdige handelHomofoonCorioliskragMigrasie van voëlsLugbesoedelingBeeldspraakGeldSamestellende afleidingWortelKlein-KarooMensLika BerningOntdekking van die chemiese elementeGalileo GalileiKunsmatige algemene intelligensieRobert SobukweNatriumHoofpynAborsie in Suid-AfrikaXhosaPoesHoofstadKweekhuiseffekNederlandHematurieWeermag🡆 More