Juweliersware

Juweliersware word gemaak om byna elke deel van die liggaam te versier, van haarnaalde tot toonringe, en selfs genitale juweliersware.

Dit word van 'n wye verskeidenheid materiale gemaak. Edelstene en soortgelyke materiale soos amber en koraal, edelmetale, krale en skulpe word wyd gebruik, en emalje is ook dikwels belangrik. In die meeste kulture kan juweliersware begryp word as 'n statussimbool, vir hul materiaaleienskappe, hul patrone, of vir betekenisvolle simbole.

Juweliersware
Amberhangertjies
Juweliersware
Diamandversoeking ontwerp
Juweliersware
Die Daria-i-Noor diamant uit die versameling van die nasionale juwele van Iran in die Sentrale Bank van die Islamitiese Republiek van Iran

Die gedragspatrone vir die dra van juweliersware tussen geslagte, en deur kinders en ouer mense kan baie wissel tussen kulture, maar volwasse vroue is die mees konsekwente draers van juweliersware. In die moderne Europese kultuur is die dra deur volwasse mans relatief laag in vergelyking met ander kulture en ander tydperke in die Europese kultuur.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

BarnsteenEdelsteenKoraalLiggaamSkulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VersoeningsdagLenteTermiese geleidingsvermoëOlimpiese SpeleMenstruasieLys van bekende Suid-AfrikanersHorlosieFotosinteseUKhahlamba-DrakensbergparkPankreasSkaapMoslemSydneyVormWerkwoordTrekarbeidSeekatBank (finansiële instelling)HartaanvalKartografiePeach van PletzenAfkortingSinoniemVerstedelikingBeeldspraakPersoonlikheidHerpes simplexMynbouSamestellingUitwerking van klimaatsveranderingSwart menseKonsentrasiekampRassismeGrondsoorteGianna MichaelsLys van visseIntensiewe vormOrale seksGeslagCounter-Strike 2SmaakMiddeloorontstekingWinterLabia (geslagsdele)Madison IvyVergelykings (taalkunde)KaliumD.J. OppermanVingerseksSwaelPaddaRooibokAssonansieAkademiaSwaweldioksiedHartversakingInsekAsiëPriemgetalNiersteenGroot TrekWikipediaNarsismeSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeDaggaNasionale PartySoweto-opstandSwart nasionalismeOu Apostoliese KerkRenaissanceOmgewingsbeheerVerenigde KoninkrykDurbanMetaalSpeelkaart🡆 More