Acton Homes

Acton Homes is 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, sowat 13 km noordoos van Bergville en 36 km wes van Ladysmith.

Acton Homes
Acton Homes is in KwaZulu-Natal
Acton Homes
Acton Homes
Acton Homes Acton Homes se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°37′0″S 29°25′0″O / 28.61667°S 29.41667°O / -28.61667; 29.41667 29°25′0″O / 28.61667°S 29.41667°O / -28.61667; 29.41667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikuThukela
MunisipaliteitOkhahlamba
Oppervlak
 • Totaal4,15 km2 (1,60 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 135
 • Digtheid514/km2 (1 330/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Swart mense100%
Taal (2011)
 • Zoeloe 95,2%
 • Engels 1,1%
 • Suid-Ndebele 1,0%
 • Afrikaans 0,9%
 • Ander 1,8%

John Homes het die plekkie se naam in 1869 daaraan gegee ter herinnering aan sy tuisdorp, Iron Acton, naby Bristol, Engeland, nadat hy en sy vier seuns hier kom woon het.

Bron

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Verwysings

Tags:

BergvilleKwaZulu-NatalLadysmith

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwangerskapC.J. LangenhovenDie ontstaan van die dramaVolstruisLys van Suid-Afrikaanse musikanteKatKlimaatsverandering in Suid-AfrikaInstagramTegnologieOligopolieVakbondDiepaartromboseByDie Stem van Suid-Afrika633Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKompasLandbouSamestellende afleidingRina Hugo3D-rolprentWerkersdagVeerGroot-VisrivierDelft, KaapstadWhatsAppVlekvrye staalHorlosieJo BlackNasionalismeSint JorisdagNasiebouBek-en-klouseerYouTubePolisieOutismeKorrupsieTurkyeKopieregPoësieHadedaHeupvervangingMisdaadNederlandMigrasie van voëlsMotorvoertuigBosluisbytkoorsSomerFabelDrakensbergeDesimale breukeLys van Afrikaanse televisiereekseKrieketGeskiedenis van kindermishandelingNaaldekokerAssonansieToerismeHandelsmerkGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSimboolHondGeslagsgelykheidVolhoubare ontwikkelingYsbeerNeurenberg-verhoreLika BerningByung-Chul HanVratEjakulasieLys van Kaapstad se voorstedeDawidSlangDieregeluideKrugerwildtuinYslandFamilie (verwantskap)🡆 More