Achondriet

Achondriete is meteoriete wat se materiaal in teenstelling tot die chondriete s'n belangrike differensiasie ondergaan het.

Van die achondriete kan van ander hemelliggame soos die Maan, die planeet Mars of van asteroïede soos Vesta stam.

Achondriet
'n Achondriet (Northwest Africa 7325)
Achondriet
'n Achondriet van Mars

Indeling

Die eintlike achondriete word in ses groepe ingedeel:

  1. Howardiete
  2. Eucriete
  3. Diogeniete
  4. Aubriete
  5. Ureiliete
  6. SNC-meteoriete

Daarnaas word nog twee groepe steenagtige-ystermeteoriete erken:

  1. Pallasiete
  2. Mesodideriete

Asook drie groepe ystermeteoriete:

  1. Oktaëdriete
  2. Hekaëdriete
  3. Ataksiete

Verwysings

Tags:

Chondriet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wiki CommonsAngolese BurgeroorlogTaalMotDie ontstaan van die dramaChristendomConsolidated B-24 LiberatorAbstraksie (rekenaarwetenskap)VarkgriepNamibiëAfkortingVennootskapAnilingusWet op NaturellengrondBynierDoopKlimaatCristiano RonaldoKrapMaanBosbokKolonoskopieHemelvaartMonopolieKontinentJode in Suid-AfrikaPlaattektoniekKunsmatige algemene intelligensieSinoniemHartaanvalBosluisbytkoorsSelfoonNederduitse Gereformeerde KerkMagnetismeImpakte van toerismeNiemetaalDistrik SesRussiese inval in Oekraïne sedert 2022RugbyLys van chemiese elemente volgens atoomgetalEksponentKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKoue OorlogDuitse maselsSonnestelselSoogdierNag van die lang messeDirekte en Indirekte redeEthiopiëWêreldboekedagAtriale fibrillasieLMaselsHomoniemGreen PornoLys van politieke partye in Suid-AfrikaAfrikaansWapen van NamibiëSeilvaartBesnydenisGroot-VisrivierGrondwetTemperatuurSendelingposisieByGroot TrekDokterEkonomieVerkragtingSwedeSweedsNamibwoestynErfenisBronsHaas🡆 More