Abstrakte Ekspressionisme

Abstrakte Ekspressionisme is 'n skilderstyl wat in die laat 1940's in New York ontwikkel het.

Dit word gekenmerk deur vorms en patrone wat nie soos werklike dinge of mense lyk nie, maar emosies probeer uitdruk.

Abstrakte Ekspressionisme
Tornado's teen sononder, deur Jackson Pollock.
Abstrakte Ekspressionisme
Untitled, 1957, olie op doek deur Christo Coetzee, Jan du Toit-versameling

Die stroming domineer die kunswêreld in die jare 1946 tot 1960. Dit was die eerste groot kunsstroming na die Tweede Wêreldoorlog en die eerste in die Verenigde State van Amerika, spesifiek in New York Stad, as die bakermat daarvan.

Die styl is deur kunstenaars soos Jackson Pollock, Mark Rothko en Willem de Kooning beoefen. Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Christo Coetzee het ook in dié styl gewerk.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

New YorkSkilderkuns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Politieke partyPlae van EgipteIngenieursweseWet op Bantoe-onderwysNasionale lied van Suid-AfrikaMaselsTransatlantiese slawehandelFrankrykPesachAlliterasieTermietBeëdigde verklaringKapitalismeSimboolHomofoonFinale OplossingSlangTussenwerpselAkademiaKrimpvarkieMaroela MediaMarie AntoinetteBreinGoogleWillie JoubertEkologieBoerboelNieuwoudtvilleDemokrasieVolhoubare ontwikkelingHartSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeHamburgerBipolêre gemoedsteuringAardbewingDesimale breukeElana AfrikaFiela se kindVerenigde KoninkrykDeelteken en umlautMigrasie van voëlsRekenaarDie GelofteGeskiedenis van Suid-AfrikaEiffeltoringRoesGrondwetDiepaartromboseBelastingDuitsBruto binnelandse produkCheslin Kolbe24 AprilWoestynTelwoordVlieënde HollanderNG gemeente MurraysburgJode in Suid-AfrikaTemperatuurTremKommaNelson MandelaAfrikanernasionalismeSmaakKevin RuddLeestekenLys van Afrikaanse skrywersApostoliese GeloofsendingTuisbladAardeAkuutMiljardByvoeglike naamwoordWes-Kaap🡆 More