Abbasasberge

Abbasasberg is 'n bergreeks in Namakwaland, Noord-Kaap, Suid-Afrika, sowat 150 km noordoos van Springbok, 63 suid van Warmbad, Namibië, en 3 km suid van die Oranjerivier.

Die naam is van Khoikhoi-oorsprong en afgelei van die woord "abba" (om op die rug te dra), want blykbaar lyk die berge asof hulle mekaar abba.

Bron

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town, Jonathan Ball Publishers.

18°36′00″O / 28.92500°S 18.60000°O / -28.92500; 18.60000

Tags:

NamakwalandNoord-KaapOranjerivierSpringbok, Noord-KaapSuid-AfrikaWarmbad, Namibië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FotosinteseThys die BosveldklongKersfeesLeah van NiekerkHannes van WykDiskriminasieBolandse aardbewing van 1969XhosasTemperatuurGetalArmoedeverligtingWaarheid-en-versoeningskommissieJohn Brown (aktivis)Madison IvyKriekWortelUniversele Verklaring van MenseregteHoofpynSeksposisieAngina pectorisMenstruasieSeisoenLidwoordLeonardo da VinciKongo-krisisLys van kinderspeletjiesNasionale VrouemonumentGriepHartversakingGesondheidWikiLetterkundeDundermGemeenskapEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDialoog in fiksieSuiwelprodukRobert SobukweHibernasieSebraLys van veltoestandeKappie (skryfteken)SterWeer (meteorologie)MaselsDeelwoordSimboolEkonomiese sektor24 AprilNatuurrampTrekarbeidPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaEerste WêreldoorlogVrugbaarheidVoegwoordUitwerking van klimaatsveranderingThomas EdisonToekoms van die AardeAardbewingJosef StalinRuimteGevolge van aardverwarming op oseaneVaginale kankerVulkaanWetenskapAprilAkroniemNetbalMierMonumentKrieketMahatma GandhiKlereBrandstofSowjetunieHipotese19de eeuAnglisisme🡆 More