Ekonomie Verskaffer

Verskaffers in die ekonomie is dié persone of instansies wat goedere en dienste aan ander verskaf sodat hulle hul produkte of dienste kan maak of verkoop.

'n Onderneming wat byvoorbeeld lemoensap maak, het lemoene, die toerusting om die lemoene mee uit te druk, en bottels vir die sap, nodig.

As die verskaffer die produkte nie betyds lewer nie, sal die onderneming nie sy produk gereed kan kry om weer te verkoop nie. Betroubare verskaffers is baie belangrik vir 'n sakeonderneming wat wil seker maak dat hul produk gereed sal wees wanneer die verbruiker dit nodig het. Wanneer verbruikers weet hulle kan die produk by 'n onderneming kry wanneer hulle dit nodig het, staan hierdie tipe vertroue as verbruikersvertroue bekend.

Dit is nuttig vir sakeondernemings om langtermynverhoudinge met verskaffers op te bou om ten alle tye betroubaarheid en gehalte te verseker.

Tags:

EkonomieOnderneming

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MangelontstekingAspergersindroomHartFrankrykMillennium-stadionSteenkool in Suid-AfrikaBorskankerCorlia FourieAalwynKettinglynAzerbeidjanDikdermRugbySuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsLord’sJan BlohmSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Nelson MandelaVlermuisMasturbasieRussiese Rewolusie (1917)DierewelsynSirkelStefans GrovéSewe doodsondesParkinson se siekteOutismeLys van Suid-Afrikaanse skrywersHerfsBulgaryeEvolusieZuurbekomAfrikaanse woordelys en spelreëlsEikelMarita NapierPikriensuurMagda van BiljonDieetkundeNoorweëOlimpiese Somerspele 2004PaasfeesPous Martinus VElandréVierkleurKongo-krisisKanadaSonnestelselWerkloosheidKabeljouMaroela MediaTaetse HamersmaHolocaustLys van woestyne2023 Gaboenese staatsgreepMin ShawMiddeleeueFalklandeilandeSuid-AfrikaGordelroosNederduitsch Hervormde KerkKatVolksrepubliek ChinaAntoniemGeelsugInnes en Franna BenadéVaginale kankerKarretjiemenseGianna MichaelsSuid-Afrikaanse randWortel2018 Australiese Grand PrixLys van Joodse feeste en herdenkingsIan GoodfellowStrokiesverhaalSint-Laurensrivier🡆 More