Sneeuwitreier

Die Sneeuwitreier (Egretta thula) is 'n voël en swerwer wat selde in Suid-Afrika voorkom.

Die voël is 56 – 60 cm groot en weeg 350 - 450 g. Hulle kom natuurlik voor in Amerika.

Sneeuwitreier
Sneeuwitreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Egretta
Spesie:
E. thula
Binomiale naam
Egretta thula
(Molina, 1782)
Sinonieme

Leucophoyx thula

Sneeuwitreiers is al twee keer gevind in Kaapstad. Die eerste keer dat dié mediumgrootte reier in Suid-Afrika gesien is, was in 2002 by Zandvlei in Muizenberg. Die tweede Sneeuwitreier is op die 8ste Junie 2015 opgemerk in die Swartrivier by die afrit na Berkeley-weg op die M5.

In Engels staan die voël bekend as Snowy egret.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Sneeuwitreier FotogalerySneeuwitreier Sien ookSneeuwitreier BronSneeuwitreier VerwysingsSneeuwitreier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wit-DonderdagKapitaal (ekonomie)SonWerkwoordApple Inc.Afrikaanse TaalbewegingLeon KrugerPapegaaieLidwoordSeksualiteitSoogdierGrondbewerkingAfrikaanse taalleerLauren LondonOnse VaderSeksuele opwekkingVisYstervarkVerenigde State van AmerikaSuid-Afrikaanse pondKaasGroblersdalApokriewe boekeArendKunstenaarWitbloedselMuggieJapanTarentaleAardverwarmingChamillionaireAgapantPlae van EgipteTerence CooperLys van bekende Suid-AfrikanersBesoedelingRekenaarAntonio GiovinazziBeëdigde verklaringRichard Maurice BuckeOrale seksTheuns JordaanAssonansieMiltNAarverkalkingAarde se atmosfeerKonjunktivitisGeorge BallotAtlantiese OseaanAkuut-aksenttekenMillimeterSenuweestelselColin SteynWebkruiperNew YorkLeksikografieKlitorisVeelrassige pornografieTrigeminale neuralgieVoortrekkermonumentLissabonRichard KlineMenslikepapilloomvirus-infeksieLeeuDaggaSonnestelselDiensplig in Suid-AfrikaKaapse pietjiekanarieBestuiwing🡆 More