Lorenzo De' Medici

Lorenzo de' Medici (1 Januarie 1449 – 9 April 1492) was 'n Italiaanse staatsman en die de facto heerser van die Florentynse Republiek tydens die Italiaanse Renaissance.

Eietydse burgers van Florence het na hom as "Lorenzo die Manjifieke" verwys (Lorenzo il Magnifico).

Lorenzo de' Medici
Lorenzo De' Medici
Lorenzo de' Medici deur Verrocchio.
Gebore
Lorenzo di Piero de' Medici

1 Januarie 1449
Sterf9 April 1492
Careggi, Italië
NasionaliteitItaliaans
BeroepStaatsman, digter, taal-teoretikus
EggenootClarice Orsini
KindersLucrezia de' Medici
Piero de' Medici
Maddalena de' Medici
Contessina Beatrice de' Medici
Giovanni de' Medici, Pous Leo X
Luisa de' Medici
Contessina de' Medici
Giuliano de' Medici, Hertog van Nemours
Ouer(s)Piero di Cosimo de' Medici (vader)
Lucrezia Tornabuoni (moeder)

Hy was 'n diplomaat, politikus en beskermheer van akademici, kunstenaars en digters. Hy het tydens die hoogtepunt van die vroeë Italiaanse Renaissance geleef en sy dood merk ook die einde van Florence se sogenaamde Goue Tydperk.

Hy het gesorg dat vrede tussen die verskeie Italiaanse state onderhou word, maar dié strewe het na sy dood tot niet gegaan. Hy is in die Medici-kapel in Florence begrawe.

Sien ook

Tags:

1 Januarie144914929 AprilFlorenceItaliëRenaissance

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NasiebouHeuningbyGenadedoodInternetBek-en-klouseerWebwerfOrale seksDikdermAardverwarmingKaliumLys van medisinale kruieBlomRuan PienaarAgtergrond (narratief)Eben EtzebethPoësieGroenKolonoskopieKlavierPrivaat maatskappyGroot DepressieInfeksieFiela se kindKalahariViëtnamVoorsetselTelevisieWaterkringloopRosa ParksAdolf HitlerLieweheersbesieGeskiedenis van kindermishandelingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022VrymesselaryPaddaVrystaatGianna MichaelsBoomWapen van Suid-AfrikaDiepaartromboseLatynWewervoëlsRacheltjie de BeerGeelsugPrimêre sektor van die ekonomieMaagsweerKnysnaRenosterSewe doodsondesCovid-19-pandemieHage GeingobKunsmatige algemene intelligensieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsHeidelberg, GautengStedelike hitte-eilandTradisionele literatuurToekoms van die AardeStaalVoorvoegselLongAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersXenofobieBeesSuiwelprodukSpinnekopChristeneMarco PoloKlereOman AirBritse RykPeriodieke tabelSkoenlapperSatellietKorrupsieMenseregte🡆 More