Klankverskynsels: Begrippe soos ronding, ontronding en oorronding

In fonetiek staan begrippe soos ronding, ontronding en oorronding as klankverskynsels bekend.

Ronding

Ronding is die klankverskynsel waar geronde klanke met geronde lippe uitgespreek word.

    Byvoorbeeld, "huil" as "hůil"

Ontronding

Ontronding is die klankverskynsel waar geronde klanke met spleetvormige lippe uitgespreek word.

    Byvoorbeeld, "deur" as "deer"

Oorronding

Oorronding is die klankverskynsel waar geronde en ongeronde klanke oordrewe gerond uitgespreek word.

    Byvoorbeeld, "lyk" as "luik" of "ma" as "mo"

Nasalisering

'n Vokaal en nasale klanke staan langs mekaar; gevolglik neem hulle mekaar se eienskappe aan.

    Byvoorbeeld, g"an"s – gans

Assimilasie

Assimilasie is die gelykmaking van klanke. Daar word onderskei tussen algehele en gedeeltelike assimilasie

    By algehele assimilasie verdwyn die klank heeltemal:
      Byvoorbeeld, ander word anner
      hierdie word hierie
    By gedeeltelike assimilasie word die klank slegs gewysig:
      Byvoorbeeld, aanbrand word aambrand
      onmootlik word ommoontlik

Vokaalreduksie

Vokaalreduksie is wanneer enige vokaal wat tydens uitspraak as 'n "i" klank uitgespreek word.

    Byvoorbeeld, "kolonel" as "kolinel"

Letteruitspraak

Letteruitspraak is die foutiewe uitspraak van 'n woord volgens die spelwyse, wat in stryd is met die beskaaf- en natuurliksprekende moedertaalsprekers se uitspraak.

    Byvoorbeeld, hoenderboudjie pleks van hoenerboukie.

Tags:

Klankverskynsels RondingKlankverskynsels OntrondingKlankverskynsels OorrondingKlankverskynsels NasaliseringKlankverskynsels AssimilasieKlankverskynsels VokaalreduksieKlankverskynsels LetteruitspraakKlankverskynselsFonetiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Woordeboek van die Afrikaanse TaalHernubare energieMaagVerkleinwoordShakaChromatografiePolisieJohn Brown (aktivis)MierSowjetunieNiemetaalAfrikaanse TaalmonumentVarkWinterFluoorLys van Kaapstad se voorstedeRoesVeerBernice WestToekoms van die AardeOnderwerp (taalkunde)PubliekOlimpiese SpeleBloedvergiftigingWinnie Madikizela-MandelaInfeksieNederduitse Gereformeerde KerkChemiese elementSeksuele opwekkingDokterSelfbeeldOlifantTremKommunismeBywoordVaginaPastoorWaterkringloopKoolhidraatVaalrivierElektrisiteitKonflik (proses)Nic de JagerLionel MessiHakerJeugdagYslandLikkewaanBloukraanvoëlPolitieke partyAntieke EgipteMoskouConsolidated B-24 LiberatorDoziGalileo GalileiVlekvrye staalFinale OplossingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAntoniemSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAardbewingSuider-AfrikaJapanGewone luislangDesmond TutuVoyeurismeVierde Industriële RevolusieLugbesoedelingPersoonlike voornaamwoordPaarl GimnasiumTelwoordRassismeRina HugoSelfmoordAartappelSpinnekopKat🡆 More