Grootswartvlerkkiewiet

Die Grootswartvlerkkiewiet (Vanellus melanopterus) is 'n skaars standvoël en plaaslike trekvoël in grasveldhabitatte.

Die voël kom voor aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en die onmiddellike binneland. Die voël is 26 – 28 cm groot en weeg 150 - 200 gram met 'n vlerkspan van 78 cm. In Engels staan die voël bekend as Black-winged Lapwing.

Grootswartvlerkkiewiet
Grootswartvlerkkiewiet
Grootswartvlerkkiewiet
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Vanellinae
Genus:
Spesie:
V. melanopterus
Binomiale naam
Vanellus melanopterus
(Cretzschmar, 1829)
Sinonieme

Charadrius melanopterus Cretzschmar, 1829
Hoplopterus melanopterus (Cretzschmar, 1829)
Stephanibyx melanopterus (Cretzschmar, 1829)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ZuurbekomAstronoomMenseregteAfrikaanse naguilOu Apostoliese KerkPhilip GlassRuan JoshDie BylRolprentSias ReineckeChristiaan VI van DenemarkeTolla van der Merwe2018 Brasiliaanse Grand PrixJemenRaymond KurzweilWitbloedselMarita NapierSonnestelselVSA dollarFidjiAlex KrizhevskyNamibiëKwaggaN.P. van Wyk LouwAmazon.comArbitrasieEdmund Hillary1991ChristendomMarie PentzSelfoonRugbywêreldbeker 1991Slag van BloedrivierOnderhandelinge om apartheid te beëindigBelastingHermie HendriksMadison IvyPlat AardeSelfbeeldVergelykings (taalkunde)Etihad AirwaysInnes en Franna BenadéW.A. Hofmeyr-prysFrankrykTierboskatWayde van NiekerkGuineeSeksuele stimulasie28 MaartViëtnamKunsmatige intelligensieKatalaanse WikipediaTropiese sikloonFredi NestAmber HeardGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaYouTubeMagda van BiljonBaskelandEngelsChester A. ArthurElim, LimpopoKleinkolmuskeljaatkatAmerikaanse BurgeroorlogKommunistiese Party van die SowjetunieJohan DegenaarNorwichInterlingueKlein-KarooEngelse nasionale sokkerspanKoekie (rekenaarwetenskap)Viëtnamoorlog🡆 More