Elisha Gray

Elisha Gray (2 Augustus 1835 in Barnesville, Ohio - 21 Januarie 1901 in Newtonville, Massachusetts) was 'n Amerikaanse elektriese ingenieur en mede-stigter van die vervaardigingsmaatskappy Western Electric.

Gray is veral bekend vir die ontwikkeling van 'n prototipe telefoon in 1876 in Highland Park, Illinois. Hy word deur sommige skrywers as die ware uitvinder van die veranderlike weerstand telefoon beskou, ten spyte daarvan dat Alexander Graham Bell uiteindelik die patentregte bekom het.

Elisha Gray
Elisha Gray
Gebore2 Augustus 1835
Barnesville, Ohio
Sterf21 Januarie 1901 (op 65)
Newtonville, Massachusetts
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepIngenieur en uitvinder
Bekend virontwikkeling van 'n prototipe telefoon

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

183519012 Augustus21 JanuarieAlexander Graham BellElektriese ingenieurIllinoisMassachusettsOhioTelefoon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Steenkool in Suid-AfrikaEkonomiese sektorSharpeville-slagtingAlkoholismeKennisKnopiespinnekopWaterbesoedelingSlawernySkaakAluminiumApokriewe boekeGeskiedenis van erotiese afbeeldingsEendbekdierKoppeltekenSamestellende afleidingBoerkaRichard Francis BurtonVulvaMalariaBotswanaLetterlike en figuurlike taalgebruikDuitslandSjibboletInfeksieAntoniemGalblaasDulcie van den BerghZuid-Afrikaansche RepubliekRicus NelSuid-Afrikaanse GrensoorlogAvbobAalwynLys van WêrelderfenisgebiedeSonMonopolyVlag van Suid-AfrikaFranse RewolusieHartUniversiteit StellenboschLys van landeSonkragNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMenseregteMielieDroomAnrich HerbstXhosaDistrik SesKlein-KarooNarsistiese persoonlikheidsteuringRuhan du ToitCristiano RonaldoDigvormElandréTropiese sikloonYsterErfenisJohannesburgHannes van WykLemoenPerdProteaWikimedia-stigtingPretoriaSeisoenIslamitiese mitologieVingerseksASaartjie BaartmanKlereKaapstad🡆 More