Elektrolise

Elektrolise is 'n chemiese redoksreaksie waarvolgens saamgestelde stowwe onder die invloed van 'n elektriese stroom opgebreek word (op 'n atomiese vlak) tot enkelvoudige stowwe en/of ander saamgestelde stowwe.

Elektrolise

In 1832 ontdek Michael Faraday dat in 'n soutoplossing stowwe opbreek wanneer 'n elektriese stroom daardeur gestuur word en dat dié skeiding afhanklik van is die stroom. Later word hierdie ontdekking bekend as die eerste elektrolisewet van Faraday.

Hierna ontdek Faraday dat die massa van die gevormde elemente reg eweredig met die atoommassa van die betrokke elemente is. Hierdie waarneming het die vermoede van die bestaan van elektrone versterk, en word bekend as die tweede elektrolisewet van Faraday.

Werking

Elektrolise word moontlik gemaak deur ioniese stowwe. 'n Ioniese stof is in meeste gevalle 'n vastestof, bros en goed oplosbaar. Indien hierdie ioniese stof oplos, word negatiewe en positiewe ione gevorm wat dit vir elektrisiteit moontlik maak om deur die oplossing gelei te word.

Aanwendings

  1. Elektroplatering
  2. Die produksie van NaOH, Cl2 en hipochloriet.
  3. Die vervaardiging van metale soos Li, Na, K en Al uit hulle verbindings
  4. Die suiwering van metale soos Cu
  5. Die vervaardiging van waterstof om elektriese energie te stoor
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Elektriese stroomRedoksreaksieSkeikunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BesoedelingWolfCarike KeuzenkampVierde Industriële RevolusieC. Louis LeipoldtProksemikaHoenderKerngeneeskundeLys van bekende Suid-AfrikanersAdolf HitlerMaagAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNedersettingLys van Afrika-landeVlinderSeksEugenetikaMartin Luther King jr.Wet op Bantoe-onderwysLys van Joodse feeste en herdenkingsAfrikaDemi Lee MooreJagluiperdDuitslandStedelike hitte-eilandVoortrekkersDroogteVaginale kankerInligtingLys van nedersettings in Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerBosbokBreinvliesontstekingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Midde-OosteElektrolietVars waterKoos du PlessisPad na jou hartNiersteenDiepaartromboseBlaarDonkiePersoonlikheidSwart nasionalismeMandalaSuid-Afrikaanse InkomstediensNederlandsNamakwalandSenuweestelselGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogLys van hoofstedeLoodMaselsEienaamSuid-Afrikaanse randHondAntoniemChapmanspiek-rylaanLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaEnkelvoudige sinTegnologieDie GelofteHartversakingDonderstormAnrich HerbstKonsentrasiekampConsolidated B-24 LiberatorKarretjiemenseNederduitse Gereformeerde KerkKolorektale kankerJapie GreylingTemperatuurRivierMusieksimboleRefentse Morake🡆 More