Bruinslangarend

Die bruinslangarend (Circaetus cinereus) is 'n arend en roofvoël.

Die voël kom in die noorde van Suid-Afrika, Zimbabwe en die ooste van Botswana voor. In Engels staan die bekend as die Brown Snake-eagle.

Bruinslangarend
Bruinslangarend
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Circaetinae
Genus:
Circaetus
Spesie:
C. cinereus
Binomiale naam
Circaetus cinereus

Identifikasie

Die voël word 70 tot 75 cm lank, weeg 1.6 tot 2.4 kg en het 'n vlerkspan van 1.6m. Dit is 'n groot arend, is effe donkerbruin met geel en daar is skerp, afgetekende dwarsstrepe oor die stert en die bene is liggrys en ongeveer. Die arend kan met die swartborsslangarend verwar word en sootrgelyk meer soos die berghaan. Die geslagte lyk eenders. Die jong voël lyk amper soos die volwassenes maar het ligte rande aan die rug- en vlekdekvere wat hom effens geskub laat lyk.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

16 NovemberSonpaneelNarsistiese persoonlikheidsteuringVigsKlinkerAfkortingAppelblaarChanette PaulKatBora BoraSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Lys van Afrikaanse rolprenteVolkekundeSuiwelprodukHerpes simplexDjihadAfrikaMcGill UniversiteitVerantwoordelikheidVoedingDiepaartromboseSonsverduisteringDemokratiese Republiek die KongoSeksGriepJodiumSoogdierDierArgeologieWolmaransstadNierAngkor WatLys van Suid-Afrikaanse musikanteRugbywêreldbeker 2023RosettasteenChristendomRugbywêreldbeker 2003KrampVoornaamwoordPalmsondagGezina, PretoriaAdamSkoonma-se-tongDisinformasieRenteMiddeleeuse kookkunsLys van landeGlenys LynneKrieketWit-DonderdagKonsonantGriekelandRooms-Katolieke KerkWet op NaturellengrondIndiëFormule EenFiksieKasteel die Goeie HoopJohnny SinsOlifantsoorKernreaksieBrongitisLiefdeApostelWiskundige terminologieKadmiumBelastingJohn SteenhuisenNasionalismeGewone luislangInsolasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameTale in Suid-AfrikaSerge DassaultMiomboDermpoliep🡆 More