ʻOkina

Die ʻokina, wat ook onder ander name bekend is, is ’n diakritiese teken wat in die Latynse skrif gebruik word om die stemlose glottale sluitklank weer te gee in baie Polinesiese tale, soos Hawais, Tahitiaans en Samoaans.

Dit lyk effens soos ’n omgekeerde afkappingsteken of ’n enkel-beginaanhalingsteken, maar daar is ’n duidelike verskil.

ʻOkina
Die naam ʻŌlelo Hawaiʻi (Hawais in Hawais) tussen enkelaanhalingstekens om die verskil te wys tusen die ʻokina (ʻ) en ’n begin-enkelaanhalingsteken (‘). Die font is Linux Libertine.

Die karakter lyk in sommige fonts soos ’n regaf afkappingsteken ('), sonder ’n kromming. In tale soos Tahitiaans word die teken as óf ʻ óf ‘ óf ’ weergegee – al drie word as korrek erken.

Eksterne skakels

Tags:

AfkappingstekenHawaisLatynse alfabetPolinesiëSamoaansTahitiaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Leonardo da VinciHadedaEnsiklopedieKommunikasieMenslike skeletLondenSendelingposisieGroep TweeStaatstoelaeLidwoordWinterHorlosieBoelieryGasBrongitisApple II-reeksBiljoenSelfstandige naamwoordPersentasieMenseregteEendbekdierRichard GaddApartheidSewe doodsondesOmgewingsbeheerDoziShine4Orlando, FloridaRivierDirekte en Indirekte redePrimêre sektor van die ekonomieCarike KeuzenkampTweede VryheidsoorlogBiblioteekSeksposisieOostenrykKremetartMonopolyHadjIslamBywoord2024 Formule Een-seisoenLongontstekingMeningsverskil oor aardverwarmingOnderwysSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GlobaliseringKersfeesMoedersdagNiersteenLys van politieke partye in Suid-AfrikaKindermishandelingSpelerposisies in rugbyAt BothaGriekwa-AfrikaansIntensiewe vormAfrikaanse WikipediaSeekatVeelrassige pornografieEtniese groep26 AprilVlinderWatersuiweringMasjienKriekHartBreinvliesontstekingFietsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNatuurlike hulpbronMacintoshVolhoubare ontwikkeling🡆 More