Bonsai

'n Bonsai is 'n miniatuurplant, meestal 'n boomsoort, wat in 'n pot verbou word.

"Bonsai" (Japannees: 盆栽) beteken "houer" of "potplant", dit wil sê bome wat in potte geplant word. Die boom moet onderhou word en sy blare en wortels moet gesnoei word. Die bome se groei word hierdeur gestrem sodat dit die vorm van 'n dwergboompie behou.

Bonsai
'n Bonsaiboompie

Geskiedenis

Daar word gesê dat die Chinese die eerste volk was wat bome (klein) gemaak het. Daarna het die Japannese die bonsaikuns aangeleer en verskillende style ontwikkel.

Style

Mens kry verskillende bonsaistyle:

Bibliografie

  • Ceronio, Charles: Bonsai. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 32, nr. 1, Desember 1982

Tags:

BoomJapanneesPlant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkroniemGeldErosietipesWaterbesoedelingNadia ValvekensSwart menseBosluisbytkoorsJodePlae van EgipteVerenigde State van AmerikaAluminiumHoofpynFraktuurBalletAardbewingProvinsies van Suid-AfrikaMobutu Sese SekoOnderwerp (taalkunde)SinkSkynprivaatnetwerkInstagramLien se lankstaanskoeneStudievaardighedeSportNaaldekokerCleopatra VIIHeupvervangingGrondwet van Suid-AfrikaBoelieryKinkhoesJohan BadenhorstMetafoorWapen van Suid-AfrikaByung-Chul HanVarkLeeuWaterbesparing in Suid-AfrikaBakterieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVaginaKernkragMartin Luther King jr.NiersteenSelfstandige naamwoordGalileo GalileiHoofstad16 NovemberDieregeluideSpelerposisies in rugbyIngrid JonkerLiefdeKoppeltekenGeslagDurbanTwaalf Stamme van IsraelAndrew DavisSonnetSean CombsWêreld- Ekonomiese ForumIoonSkilpadDemi Lee MooreNic de JagerJakobWisselkoersGqeberhaAntoniemLandbouPiesangAdolessensieAardverwarmingProstaatkankerBoerboelSteve BikoOmgewingskwessies in Suider-AfrikaNommertekenSpringbokke🡆 More