Yibin (Chinees: 宜宾) is 'n stad in die Chinese provinsie Sichuan met 'n bevolking van 4 472 001 in 2010.
Die stad is in die suidweste van China, aan die Yangtzerivier geleë. Yibin grens in die ooste aan Lutsjou, in die weste aan Liangsjan en Lesjan en in die noorde aan Zigong. In die stad word deur die samevloeiing van die Min- en Yinsja-riviere die Jangtse gevorm.
Yibin 宜宾 | |
---|---|
Stad | |
Die samevloeiing van die Min- en Yinsja-riviere in die Jangtse in Yibin. | |
Koördinate: 28°46′00″N 104°37′00″O / 28.76667°N 104.61667°O 104°37′00″O / 28.76667°N 104.61667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Sichuan |
Oppervlak | |
• Stad | 13 283 km2 (5 129 vk. myl) |
• Stedelik | 1 123 km2 (434 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 4 472 001 |
• Stedelik | 673 413 |
• Stedelike digtheid | 600/km2 (1 600/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 644000 |
Skakelkodes | 831 |
Webwerf | yibin.gov.cn |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Yibin, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.