Die Witvlerkkanarie (Crithagra leucoptera) is 'n endemiese, skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël en nomade in digte struikgewas en digte fynbos maar nie noodwendig naby proteas nie.
Dit is die volopste in droër gebiede. Die voël is 15 cm groot en weeg 18 - 25 gram. In Engels staan die voël as die Protea canary bekend.
Witvlerkkanarie | |
---|---|
Skets deur William Matthew Hart, 1888 | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Serinus |
Spesie: | S. leucopterus |
Binomiale naam | |
Serinus leucopterus (Sharpe, 1871) | |
Sinonieme | |
|
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Witvlerkkanarie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.