Witmossel

Die witmossel (Donax serra) is 'n tweekleppige skulpdier wat aan die ooskus en verder noord van Suid-Afrika voorkom.

Witmossel
Witmossel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Veneroida
Familie:
Donacidae
Genus:
Donax
Spesie:
D. serra
Binomiale naam
Donax serra
Röding, 1798

Die diertjie word tot 8.8 cm lank. Dit het 'n driehoekige vorm met dwarsriwwe oor die hele buitekant. Dit kom voor op sandstrande op die tussengetysone. Dit het 'n graafagtige voet wat dit gebruik om homself onder die sand in te grawe.

Bron

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AsmaBeenbreuke en ontwrigtingsSkerpioenVersamelnaamDawidJesus van NasaretAdolf HitlerDurbanRelatiwiteitsteorieAardverwarmingStompkopkewerSianobakterieAkkedisSanskritLetterkundeRumatiekJacques LootsMarie PentzKoekie (rekenaarwetenskap)Madison IvyAfrikaanse TaalbewegingWatervervoerTobie CronjéJo BlackISO 8601Wiskundige terminologieLionel PetersonMenslike skeletChanette PaulLeeuFord AngliaWerkwoordHATDane van NiekerkAnrich HerbstLabia (geslagsdele)BloemhofdamHondAbdomenHugenootPampoentjiesSenuweestelselSelfiePornografiese subgenresSuikerbekkiesMiddeleeuse kookkunsOutismeInsekEkonomie van Suid-AfrikaMongoliëLiesbreukKantonees16 NovemberSlaapapneeKomeetBootMynbouPriemgetalOnderhandelinge om apartheid te beëindigFilosofieThe MizGroote SchuurKlimaatKantons van SwitserlandWaterpokkiesWiki CommonsNederlandOnderwysAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeJapanEikelKommunikasieLys van Afrikaanse televisiereekseLionel Messi🡆 More