Wiki Za

Wiki ZA is die verteenwoordiger van die Wikimedia-stigting in Suid-Afrika.

Wikimedia Za

Dit is op 26 Maart 2011 amptelik as 'n verteenwoordiger goedgekeur en op 25 Februarie 2012 op die been gebring.

Die doelstelling van Wiki ZA is om die gebruik van Wikipedia en alle ander Wiki-projekte in Suid-Afrika te bevorder deur so die skepping en verspreiding van inligting te bewerkstellig, vir almal, te eniger tyd, gratis.

Kontak

Om met ons in verbinding te tree, stuur 'n e-pos na Die Administrateur of sluit by ons nuusbrief aan.

Nuusbrief

Om by ons nuusbrief aan te sluit, besoek Wiki ZA Nuusbrief

Bly op die Hoogte

Ons Webtuiste

Wiki ZA

Lidmaatskap

Wiki ZA verwelkom enige persoon wat deel wil wees van die groter Wiki-gemeenskap.

Die jaarlikse ledegeld is R30,00.

Belangstellendes het ook die opsie om lewenslange lidmaatskap te kry teen 'n koste van R300,00.

Indien jy belangstel om lid te word, e-pos Die Administrateur.

Raad van Trustees (2014–2015)

Verwysings

Tags:

Wiki Za KontakWiki Za LidmaatskapWiki Za Raad van Trustees (2014–2015)Wiki Za VerwysingsWiki ZaSuid-AfrikaWikimedia-stigting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaartMateriaalKoos du Plessis20ste eeuRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van Afrikaanse televisiereekseOplossing (chemie)LikkewaanSewe doodsondesMaanJodeVlag van Suid-AfrikaSkoenlapperElandréMiddeloorontstekingSwartbewussynsbewegingVrouDurbanSterSelfoonAfrikaanse taalleerLitiumHipertensieJohn Brown (aktivis)VrystaatEierstokBokmakierieAkwariumOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKinderregteSatellietMenslike seksuele gedragKwosiëntApartheidFossielbrandstofMisdaadromanLionel MessiDiarreeMagnetismeKrugerwildtuinYslandBoeddhismeErfenisGrondwet van Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaansVerkleinwoordGroepsgebiedewetBlourokkePrimêre sektor van die ekonomieWet op Afsonderlike GerieweBybelBorsteLuiperdWieg van die MensdomHerpes simplexHerfsPaarl GimnasiumAntjie SomersEdel Agtvoudige PadAsiëHelpmekaar-kollegeSiya KolisiGeskiedenis (vakgebied)MoslemMaagKangogrotteVloeistofNetbalVars waterDuitsOsoonuitputtingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGiuseppe Guarneri🡆 More