Wiener Secession: Vereniging van progressiewe beeldende kunstenaars

Die Wiener Secession (ook Weense Sesessie) is 'n vereniging van progressiewe beeldende kunstenaars wat uit ontevredenheid oor die heersende konserwatiewe kunsbedryf in 1897 (in die tydperk van die Fin de siècle) in die Oostenrykse hoofstad Wene in die lewe geroep is.

As eerste president het die skilder Gustav Klimt gefungeer. Die vereniging se amptelike nuusblad was Ver Sacrum ("Heilige Lente").

Wiener Secession: Vereniging van progressiewe beeldende kunstenaars
Die Wiener Secession-gebou is tussen 1897 en 1898 deur Joseph Maria Olbrich in Wene gebou om kunsuitstallings te huisves

Die Weense variant van die Jugendstil word, na aanleiding van die Secession, ook Secession-styl of Weense Jugendstil genoem.

Verwysings

Tags:

Fin de siècleGustav KlimtOostenrykWene

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondOnderwys in Suid-AfrikaFamilie (verwantskap)Suid-Afrika-WetLien se lankstaanskoeneDuitsVratVerenigde State van AmerikaSonVliegtuigNiemetaalTegnologieMahatma GandhiOlimpiese Somerspele 2024BeesvleisRooiToekoms van die AardeMaagsweerJeugdagSewe doodsondesStedelike gebiedInternet van DingeWoordsoortNederlandsMetafoorSlotmasjienThys die BosveldklongHeks van HexrivierPinksterLys van bekende Suid-AfrikanersBeeldspraakDistillasieHamburgerInfeksieBalletGroepsgebiedewetJohn Brown (aktivis)Die Stem van Suid-AfrikaSeisoenNiersteenUpingtonAkroniemOnse VaderOmtrek, oppervlakte en volumeWaterbesparing in Suid-AfrikaXhosasCalviniaWaterbesoedelingGriekwa-AfrikaansArgitektuurLyfstraf in skoleSweedsKlimaatsverandering in AfrikaKaapse VlaktePuberteitInternetCradock-4Nylsvley-natuurreservaatMusiekMpumalangaPlaasjapieSlag van Cuito CuanavaleHidroëlektrisiteitRuslandRina HugoTrigeminale neuralgieRob HersovFanie ViljoenRuan PienaarSelfieMiltEjakulasieKinderregteSelfoonPerdOsoonuitputting🡆 More