Westelike Streeppenssandslang: Slangspesie

Die Westelike streeppenssandslang (Psammophis subtaeniatus) is 'n slang wat in die noorde van Suidelike Afrika voorkom; meer spesifiek die noorde van KwaZulu-Natal en verder noordwaarts tot in Mosambiek, Zimbabwe, Gauteng, Noordwes, Limpopo en Swaziland.

Dit kom ook voor in die oos en noord Botswana, noorde van Namibië en Angola en Zambië.

Westelike streeppenssandslang
Westelike Streeppenssandslang: Slangspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Lamprophiidae
Genus:
Psammophis
Spesie:
P. subtaeniatus
Binomiale naam
Psammophis subtaeniatus
Peters, 1882
Sinonieme
  • Psammophis sibilans var. subtaeniata Peters, 1882
  • Psammophis bocagii Boulenger, 1895

Dit staan ook bekend as die gestreepte sandslang en in Engels as die Western Yellow-bellied sand snake.

Die slang is ovipaar en lê 4 tot 10 eiers in die somer. Die kleintjies is ongeveer 20 cm lank wanneer hulle uitbroei. Die slang se gif word nie as skadelik beskou nie en hou geen gevaar vir die mens in nie.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wapen van Suid-AfrikaHorlosieOrganic Humanity MovementGeslagSwart menseWetenskaplike metodeAdolf HitlerVars waterRenosterLys van kinderspeletjiesTennisToestand van materieGalblaasStokely CarmichaelEreksieGeldKonflik (proses)Tradisionele literatuurBlesbokspruit (Gauteng, lat -26,60, long 28,29)Lys van landeLys van Afrikaanse rolprenteBysteekKaliumPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaFranse RewolusieNadine BlomHidroëlektrisiteitVerkoueWaarheid-en-versoeningskommissieAluminiumTrigeminale neuralgieBreingewasKatLobolaPaddaOogproblemeMaatskappyGroot Muur van ChinaLys van elemente volgens simboolSeetherHerfsLys van Afrika-landeIrma SternVlinderVolksrepubliek ChinaBeesAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSteenkoolKankerLien se lankstaanskoeneMetamfetamienHemelvaartOlimpiese SomerspeleHuisvliegHidroulikaGrondwetOnderhandelinge om apartheid te beëindigKoeffisiënt en magswortelLugbesoedelingSuurreënVerlede tydLandbouGeestesgesondheidBoesmanEngelsMaanstilstandWisselkoersSuikerSoortnaamKunsmatige intelligensieSlag van Cuito CuanavaleSeksuele penetrasieAfrikaanse WikipediaDie Stem van Suid-AfrikaOseaanbesoedeling🡆 More