Vlaktespekvreter

Die vlaktespekvreter (Cercomela sinuata) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël in halfdorre Karoobossies, landerye en weiveld.

In die somer kom hulle op die Lesotho-hoogland voor. Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 15 cm groot en weeg 17 – 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Sickle-winged Chat.

Vlaktespekvreter
Vlaktespekvreter
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. sinuata
Binomiale naam
Cercomela sinuata
(Sundevall, 1858)
Sinonieme

Emarginata sinuata

Verspreiding en leefgebied

Daar is drie subspesies:

  • E. s. hypernephela: Lesotho.
  • E. s. ensifera: suidelike Namibië en westelike en sentraal Suid-Afrika.
  • E. s. sinuata: suidelike Suid-Afrika.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Vlaktespekvreter Verspreiding en leefgebiedVlaktespekvreter Sien ookVlaktespekvreter BronVlaktespekvreter VerwysingsVlaktespekvreter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StereotipeLabia (geslagsdele)Morfologie (taalkunde)HokkieCovid-19-pandemieLettergreepKorrupsieGriekwa-AfrikaansGeskiedenis van kindermishandelingHidroëlektrisiteitHeks van HexrivierGeletterdheidJohan BadenhorstSwawelPapierRenaissanceTemperatuurHomoniemDeelwoordErosietipesBloedsomloopstelselGesondheidMieliestronkSelfstandige naamwoordDie ontstaan van die dramaDramaWoordGesonde dieetFibonacci-reeksNazi-DuitslandBek-en-klouseerBewussynSpysverteringstelselLeierVerenigde State van AmerikaMiskruierTelevisieSekondêre sektor van die ekonomieByDirekte en Indirekte redeAnilingusGroot-VisrivierWaarheid-en-versoeningskommissieSokkerBronadresOseaanLys van kinderspeletjiesSteenkool in Suid-AfrikaMartin Luther King jr.KarooPenisOrthopteraDiepaartromboseKoue OorlogJeugdagKarakteriseringOos-KaapNiersteenFinale OplossingIngrid JonkerMonopolyPersLys van bekende Suid-AfrikanersXenofobie in Suid-AfrikaVratWayde van NiekerkSaartjie BaartmanGrondsoorte23 AprilTrekarbeidRacheltjie de BeerNoordwesHartaanvalJan van RiebeeckKoerantWaterbesparing in Suid-Afrika🡆 More