Varkvleis

Varkvleis (Engels: pork) is die kulinêre naam vir die vleis van die makgemaakte vark (Sus domesticus).

Dit is een van die mees algemeen verbruikte voedsels ter wêreld. Bewyse van varkboerdery dateer terug tot 5000 v.C.

Varkvleis
Soet-en-suur vark, 'n Chinese dis wat baie gewild geword het in die Weste.
Varkvleis
Vars geslagte varkkarkasse word aan verbruikers afgelewer in Parys, Frankryk.
Varkvleis
'n Speenvark op die spitbraai

Varkvleis word beide vars gaargemaak geëet, of van bewaarde disse genuttig. Kuur van die vleis verleng die raklewe van varkprodukte. Ham, gerookte varkvleis, polonie, salami, spek en boerewors is voorbeelde van bewaarde varkvleis.

Varkvleis
Gebraaide eisbein
Varkvleis
Gerookte varkribbetjie

Vars varkvleis kan Trichinose bevat. Die USDA beveel aan dat gemaalde varkvleis gekook word teen 'n interne temperatuur van 70°C (160°F), gevolg deur 'n 3 minute rustyd, of 'n heelsnit tot 'n minimum interne temperatuur van 63°C (145°F), ook gevolg deur 'n 3 minute rustyd.

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

EngelsMakgemaakteVarkVleis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WatersuiweringAnrich HerbstBreyten BreytenbachWaterkringloopLys van Afrikaanse televisiereekseLuiperdKersfeesKarooVraag en aanbodSelfmoordAardbewingTuisbladPablo PicassoSkilpadMisdaadromanPapierKrieketGeldeenheidGroot-VisrivierLys van musiekinstrumenteVaginaOnderwerp (taalkunde)BloutongsiekteRenaissanceVulkaanHoofstadLeonardo da VinciWoestynGeslagHipoteseCheslin KolbeReënspinnekopMaanKongo-krisisStaatstoelaeDemokrasieRina HugoFabelHeuningbyJaco JacobsProstaatkankerSkaapSpinnekopGeslagsgelykheidLeierskapHoopKunstenaarSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Ou Apostoliese KerkSonnetCradock-4Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidKoos du PlessisDroomNatuurbewaringSkarlakenkoorsArendVolhoubare ontwikkelingSpysverteringstelselSuid-Afrikaanse WeermagKolonoskopieVersamelnaamBorsteErica BoyerLys van kinderspeletjiesMuskietKatoenJo BlackAnale seksVreesGeldElon MuskHemelvaartsdagIndië🡆 More