Rooivleis

In kookkuns, is rooivleis rooi wanneer dit rou is en 'n donkerder kleur nadat dit gekook is, in teenstelling met witvleis, wat ligter van kleur is voor en na gaarmaak.

Rooivleis
Dungesnyde rou beesvleis.

In kulinêre terme word slegs vleis van soogdiere of voëls (nie vis nie) geklassifiseer as rooi- of witvleis. In voedingswetenskappe word rooivleis egter gedefinieer as enige vleis wat meer mioglobien as "witvleis" het, gedefinieer as vleis van hoender (uitgesonderd die been) of vis. Varkvleis, word geklassifiseer as rooivleis onder die voedingsdefinisie, en witvleis onder die algemene of gastronomiese definisie.

Verwysings

Tags:

Kookkuns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OntbossingGroot TrekMorfologie (taalkunde)7de LaanAluminiumKarooFrankrykGestremdheidWikiquoteGasPerdToekoms van die AardeMaroela MediaMeeueStadWetenskaplike klassifikasieOmgewingsbeheerLetterlike en figuurlike taalgebruikSpinnekopBosvarkMonumentKolorektale kankerWiskundeAnti-inflammatoriese middelKlavierLewerErfenisHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMikro-ekonomieMenseregteWesterse filosofieRelatiwiteitsteorieLys van visseJaco JacobsKnieHannes van WykErosietipesVrouRosa ParksVolhoubaarheidKaapse florarykKunselementeBeesPlantluisHeupvervangingSonkragWaterNarsismeDiatomiese molekuulEkonomieKriekSeksuele opwekkingLeeuVeelvoudige sinSelakantRookgewoonteAfvalbestuurGrondwet van Suid-AfrikaLoftus MaraisWright-broersWikimedia-stigtingPankreasInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandCorioliskragDesmond TutuHomofoonNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMaagsweerHemelvaartsdagRenteNatuurlike hulpbronAardbewingHondFinansiële staatWeer (meteorologie)NetbalGeestesteuring🡆 More