Valhelm

'n Valhelm is 'n vorm van beskermende toerusting wat gedra word om die kop en menslike brein teen beserings te beskerm.

Seremoniële of simboliese helms (bv. 'n Britse polisieman se helm) sonder beskermende funksie word soms gebruik. Die oudste bekende gebruik van helms was deur die Assiriese soldate in 900 v.C., wat dik leer of bronshelms gedra het om die kop te beskerm teen stomp voorwerpe, swaarde en pyle tydens die stryd. Soldate dra ook helms, dikwels gemaak van ligte plastiese materiale.

Valhelm
'n Dame wat 'n hedendaagse veelsydige beskermende helm dra.
Valhelm
Die Franse fietsryer Jérémy Leveau dra 'n fietsryhelm.
Valhelm
Hierdie vrouevlieënier dra ook 'n helm, maar sy het werk om te doen!

In die burgerlike lewe word helms gebruik vir ontspanningsaktiwiteite en sport (bv. joggies in perdewedrenne, Amerikaanse voetbal, yshokkie, krieket, bofbal, kamogie, hurling en bergklim); gevaarlike werksaktiwiteite (bv. konstruksie, mynbou, oproerpolisie); en vervoer (bv. motorfietshelms en fietshelms). Sedert die negentigerjare word die meeste helms van hars of plastiek vervaardig, wat versterk kan word met vesels soos aramides.

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede VryheidsoorlogMonopolieDemokrasieSosiale mediaIngrid JonkerElandréNedersettingMaagsweerTweede WêreldoorlogSlangStedelike hitte-eilandMigrasie van voëlsSeksuele opwekkingVingerseksHamburgerPlaattektoniekTelkomAsemhalingDurbanToestand van materiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaChroniese siekteHartseerHoofpynKoolstofSuid-Afrikaanse randBybelHeupEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAmhariesMiskruierGroot-VisrivierTegnologieWitbankTikTokNetbalMenseregteTemperatuurDemokratiese Republiek die KongoOseaanbesoedelingKarooArmoedeDie Stem van Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingOlimpiese Somerspele 2012TennisKonsentrasiekampBewussynLieweheersbesieVoedingMiddeloorontstekingVaste stofWaterErektiele disfunksieSportLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)StadGoeie VrydagFotosinteseHemelvaartKriekSkoolWoordeboek van die Afrikaanse TaalReënJoodse kalenderBruin menseTwaalf Stamme van IsraelGesonde dieetKoos BekkerOrtopediePreseminale vloeistofKortverhaalSoogdier3D-rolprent🡆 More