Bruno Senna

Bruno Senna Lalli (Portugese uitspraak: , gebore 15 Oktober 1983) is 'n Brasiliaanse professionele renjaer wat tans vir Aston Martin in die FIA Wêrelduithoukampioenskap meeding.

Hy is die susterskind van wyle Ayrton Senna, die driemalige Formule Een-wêreldkampioen.

Bruno Senna
Senna by die 2011 Kanadese Grand Prix
Geboortedatum 15 Oktober 1983 (1983-10-15) (40 jaar oud)
Geboorteplek São Paulo, Brasilië
Nasionaliteit Vlag van Brasilië Brasiliaan
Verwant aan Ayrton Senna
Aktiewe jare 2010–2012
Inskrywings 46 (46 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 33
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 1
Eerste F1-wedren 2010 Bahreinse Grand Prix
Laaste inskrywing 2012 Brasiliaanse Grand Prix

Senna het aan Formule Een deelgeneem in 2010-12. Hy het sy debuut vir Hispania Racing in 2010 gemaak, en ook vir Renault gejaag vanaf Augustus 2011 as 'n plaasvervanger vir Nick Heidfeld, en vir die Williamsspan in 2012. Tussen 2014-16, jaag hy vir Mahindra Racing in Formule E. Sy moeder is Ayrton se ouer suster, Viviane. Sy vader, Flávio Lalli, het met 'n motorfiets verongeluk in 1996. Die kleurskema van Bruno se valhelm is 'n effens aangepaste weergawe van dié wat deur sy oom Ayrton Senna gedra was.

Verwysings

Tags:

15 Oktober1983Ayrton SennaBrasilië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

23 AprilVingerseksGeweldHaelSpringbokNelson MandelaSeptimius AwardsVoornaamwoordPornografieGloeilampRieldansMielieC. Louis LeipoldtKoerantStaalOnderhandelinge om apartheid te beëindigUitwerking van klimaatsveranderingAspoestertjieBestaansboerderyLewerSkaakVerkleurmannetjieKlimaatveranderingKarakteriseringKolonialismeDuitslandLys van Afrikaanse rolprenteNeonJansenvilleVaginaConsolidated B-24 LiberatorReënOlimpiese SomerspeleCarles PuigdemontSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHartaanvalReg tot ‘n gesonde omgewingHokkieGedigLionel PetersonKrugerwildtuinIntensiewe vormVryheidsdagWeskusLetterkundeGemeenskapsorganisasieSkilpadMusiekToekoms van die AardeParkinson se siekteBewaringstatusSatellietHeuningBloedsomloopstelselOrgasmeAkwariumKommunikasieDemografie van Suid-AfrikaJohannesburgOnse VaderVolhoubaarheidSwawelGoogle MapsSlag van Cuito CuanavaleNiemetaalVoorsetselMolekuulDistillasieVraag en aanbodGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondLimpopo (rivier)BelgiëHomoniemEufemismeVryheid van spraakSwartrenoster🡆 More