Vadersdag: Viering ter ere van vaders

Vadersdag is 'n dag wat vaders en vaderskap gedenk.

Vadersdag word in Suid-Afrika en Nederland op die derde Sondag van Junie gevier. Die dag komplementeer Moedersdag, wat moeders en moederskap gedenk.

Vadersdag: Viering ter ere van vaders
Pa en seuns spandeer tyd saam.

Mense wat die dag vier bederf gewoonlik hulle vaders op die dag. Hulle bedien soms ontbyt aan hulle pa's in die bed, doen iets saam, en/of oorhandig soms geskenke om die dag vir hulle ekstra spesiaal te maak.

Jaar Vadersdag
2011 19 Junie
2012 17 Junie
2013 16 Junie
2014 15 Junie
2015 21 Junie
2016 19 Junie
2017 18 Junie
2018 17 Junie
2019 16 Junie
2020 21 Junie

Sien ook

Tags:

JunieMoedersdagNederlandSondagSuid-AfrikaVader

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BronadresKinderregteAnneli van RooyenAfrikanersAmateurradioVoorsetselGrondwet van Suid-AfrikaSlangKoolhidraatKerrieEuropaLugbesoedelingLys van Afrikaanse televisiereekseErica BoyerLyfstraf in skoleHartDokterInligtingKoppeltekenWiskundeVigsGriepXenofobie in Suid-AfrikaSwart menseMuskeljaatkatGeografie van Suid-AfrikaWeervoorspellingOplossing (chemie)Stedelike hitte-eilandHoofpynRina HugoKernkragKontinentDigtheidBloeddrukCovid-19-pandemieSeksismeEjakulasieDonderstormBateVaginaVenda (taal)Afleiding (taalkunde)Brittany Ashton HolmesAppel (sanger)Johan BadenhorstBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Vraag en aanbodAntisemitismeBesnydenisRivierHomoniemChromatografieBorstePersoon (taalkunde)Cristiano RonaldoWerkersdagDie ontstaan van die dramaBoelieryRobert SobukweWerwelkolomChapmanspiek-rylaanJeugdagKlimaatWayde van NiekerkRymDermpoliepVryheidsdagAborsieKaapstadse waterkrisis 2015-2018Arabies-Israeliese konflikPretoriaNadia ValvekensTaalKasteel die Goeie HoopFotosinteseElektroliet🡆 More