Folkbladet (of Folkbladet Västerbotten) is 'n Sweedse sosiaal-demokratiese koerant wat sedert 1917 in Umeå uitgegee word.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tot 18 April 2012 is die koerant onder die naam Västerbotten Folkblad of VF uitgegee.
Die koerant word elke oggend, behalwe op Sondae, gepubliseer en bevat hoofsaaklik beriggewing oor Västerbotten. Die oplaag beloop 15 700 kopieë in 2004 en 14 000 kopieë in 2007. In 2013 het dit gedaal tot 9 700 kopieë.
Die koerant is vroeg in 2000 weens die swak ekonomie deur Stiftelsen VK-press uitgekoop (ook die eienaar van Västerbottens-Kuriren) om te verseker dat hulle subsidie kon bly kry (Presstöd) vir die twee dagblaaie. In 2008 het die koerant subsidie van 15 328 000 krone van die staat ontvang.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Västerbotten Folkblad, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.