Tyrrell Racing

Tyrrell Racing was 'n Formule Een renspan, gestig deur Ken Tyrrell.

Tyrrell Racing
Jody Scheckter jaag in 'n seswiel-Tyrrell-Ford, 1976

Die Suid-Afrikaanse Grand Prix in 1970 was die eerste wedren waaraan die span deelgeneem het. Die grootste sukses is behaal in die vroeë jare sewentig, toe Jackie Stewart driemaal (1969, 1971, 1973) 'n bestuurders- en eenmaal (in 1971) 'n vervaardigerskampioenskap gewen het.

Die span kon hierdie prestasie nooit weer herhaal nie, maar wen wel nog renne in die jare sewentig en vroeë 80, onder andere die laaste oorwinning vir die Ford Cosworth DFV motor in Detroit in 1983. Teen die einde van 1997 is die span oorgeneem deur "British American Racing" en neem sy laaste seisoen deel as Tyrrell in 1998.

Tags:

Formule Een

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BinnelandersVanuatuNoorweëWladimir Poetin8 AprilKlein-KarooHartLys van bekende Suid-AfrikanersTallinnBloedgroepEvangelieOrkney Snork NieFransDiktatorskapWhitey BassonSkaapKoöperasiestoriesMilwaukeeBruin huisslangRugbywêreldbeker 1991SangkunsMonargie van die Verenigde KoninkrykLongontstekingLeah van NiekerkHondsdolheidGesinsdagAarde se atmosfeerHeilige SaterdagInkubasieBobby AngelKlem-in-die-kaakKaapstadMasturbasieZuurbekomTsjeggo-SlowakyeIdioomLuiperdJulius MalemaSt. LuciaGordelroosOraniaReënspinnekopTransvaalTweede VryheidsoorlogLys van lande volgens oppervlakKankerHoofstadHentaiVatikaanstadDermpoliepGodTuberkuloseTaalwetenskappeCarles PuigdemontAnale seksKerkslawiesPatriotNG gemeente MoreletaparkSiembambaStrokiesverhaalGeografie van Suid-AfrikaTafelbergDonkieBulgaryeVoortrekkermonumentNagapieGalblaasBloedvergiftigingPesachAbantu Batho CongressPous Innocentius IIMuisvoëlArabiesLouis Trichardt, Limpopo2023 Gaboenese staatsgreep🡆 More