Kaapstad-Tripoli-Grootpad

Die Kaapstad-Tripoli-Grootpad is die Trans-Afrika hoofweg drie in die transkontinentale padnetwerk wat ontwikkel is deur Ekonomiese Kommissie van die Verenigde Nasies vir Afrika (UNECA), die Ontwikkelingsbank van Afrika en die Afrika-unie.

Die roete het 'n lengte van 10 808 km (6716 myl), het die langste vermiste skakels en vereis die meeste nuwe padkonstruksiewerk.

Kaapstad-Tripoli-Grootpad

Suid-Afrika was nie oorspronklik by die roete ingesluit wat vir die eerste keer in die apartheidsera beplan is nie, maar daar word nou erken dat dit sal voortgaan tot in Kaapstad. Daar kan nog steeds na verwys word in dokumente as die Tripoli-Windhoek-hoofweg.



Tags:

Afrika-unieVerenigde Nasies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gesonde dieetGeelsugSuurBTWBrugGawes van die Heilige GeesLeeuLys van elemente volgens simboolDroomAvbobAngolese BurgeroorlogGeskiedenis van AfrikaansDriedimensioneelHindoeïsmeRooibokGrondbesoedelingVreesFranse RewolusieLys van Afrikaanse televisiereekseCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVigsInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandVloeistofVaginaSquare danceJapanWinterGeslagLeonardo da VinciAfkortingDeon MeyerHokkieVarkPolitieke partyKaliumStaatstoelaeBestuiwingHoutNarsismeHidroksielgroepPlaasmoorde in Suid-AfrikaCarles PuigdemontWilna SnymanMobutu Sese SekoLys van Kaapstad se voorstedeVolkspeleMarco PoloJan van TonderMaatskappyVingerseksWaterstofOnderwerp (taalkunde)DigvormKorrupsieAnilingusSokkerAnrich HerbstSwart nasionalismeSoortnaamEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNelson MandelaApartheidVars waterLys van landeVlekvrye staalKunsmatige intelligensieBeeldspraakOraniaTropiese sikloonVerkleurmannetjieTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinKewerKaapstadse waterkrisis 2015-2018Vulkaan🡆 More