Super Aguri F1

Super Aguri F1 was 'n renmotorspan wat van 2006 tot 2008 aan Formule Een-renne deelgeneem het.

Die span, gestig deur die voormalige F1-bestuurder Aguri Suzuki, was in Tokio, Japan, gebaseer, maar was vanuit die voormalige Arrows-fabriek in die Leafield Tegniese Sentrum te Oxfordshire, bedrywig. Daar is na die motors Super Aguri Hondas verwys, en die span het in 'n sekere mate as 'n nie-amptelike Honda 'B'-span gefunksioneer. Nadat hulle twee jaar en 4 maande aan die kampioenskap deelgeneem het, het die span hul onttrek aan F1 na 4 wedrenne in die 2008 seisoen weens finansiële probleme. Gedurende die span se tyd in die sport het dit 4 punte behaal. Al hierdie is deur Takuma Sato aangeteken gedurende die 2007-seisoen.

Super Aguri F1
Franck Montagny jaag vir Super Aguri in die 2006 Franse Grand Prix.

Skepping van die span

Honda het die uitkoop van British American Racing aan die einde van 2005 voltooi en Jenson Button as eerste jaer behou, maar Takuma Sato met Rubens Barrichello vervang nadat Sato in daardie jaar slegs 'n enkele punt behaal het, wat sy tweede seisoen was. In Japan het openbare druk en Sato se volgehoue gewildheid Honda oorreed om Sato te help om voort te gaan om aan Formule Een deel te neem. Dit het die skepping van Super Aguri se F1-projek en die enjinvoorsiening van Super Aguri se moedermaatskappy Honda beïnvloed.

Verwysings

Tags:

Formule EenHondaOxfordshireTakuma SatoTokio

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EienaamSeisoenHoenderKlinkerKoöperasiestoriesAsiëKlimaatveranderingAppel (sanger)Apple II-reeksWaarheid-en-versoeningskommissieVasco da GamaPokkeC++BloedgroepBuffelAMutasieSwartkwasmuishondTweede VryheidsoorlogWortelLeah van NiekerkMiddeloorontstekingLetterkundeDemokratiese AlliansieSeksuele stimulasieRob HersovZuid-Afrikaansche RepubliekKaliumLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsHomoniemVrystaatNoag se arkKhoisanSwart nasionalismeChatGPTPaulus van TarsusNederlandsGevlekte muisvoëlDundermOnderwysKoekie (rekenaarwetenskap)SpringbokafrigtersHerpes simplexPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersGeboorteToekoms van die AardeZambiëOligopolieKankerbossieAntoniemEid-oel-FiterMonopolyUniversiteit StellenboschStedelike hitte-eilandSanskritTennisHondGoogle MapsCovid-19-pandemieGautengInflasieSoogdierNomina sacraHemelvaartMuisvoëlFiela se kindSelfmoordItaliëCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSuikersiekteBesoedelingKarooKlem-in-die-kaakTafelberg🡆 More