2006 Formule Een-Seisoen

Die Formule Een-seisoen van 2006 het uit 18 Grands Prix-wedrenne bestaan.

2006 Formule Een-Seisoen
2006 Formule Een-Seisoen
2006 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen
Vorige: 2005 Volgende: 2007
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen.

Kalender

Rondte Wedren Datum Renverslag
1. Bahreinse Grand Prix 12 Maart Verslag
2. Maleisiese Grand Prix 19 Maart Verslag
3. Australiese Grand Prix 2 April Verslag
4. San Marino Grand Prix 23 April Verslag
5. Europese Grand Prix 7 Mei Verslag
6. Spaanse Grand Prix 14 Mei Verslag
7. Monaco Grand Prix 28 Mei Verslag
8. Britse Grand Prix 11 Junie Verslag
9. Kanadese Grand Prix 25 Junie Verslag
10. Verenigde State Grand Prix 2 Julie Verslag
11. Franse Grand Prix 16 Julie Verslag
12. Duitse Grand Prix 30 Julie Verslag
13. Hongaarse Grand Prix 6 Augustus Verslag
14. Turkse Grand Prix 27 Augustus Verslag
15. Italiaanse Grand Prix 10 September Verslag
16. Chinese Grand Prix 1 Oktober Verslag
17. Japannese Grand Prix 8 Oktober Verslag
18. Brasiliaanse Grand Prix 22 Oktober Verslag

Spanveranderinge

Vier prominente name het hierdie seisoen uit die sport verdwyn, met Minardi, Sauber, BAR en Jordan wat kop uitgetrek het, en een nuwe span, Super Aguri, wat op die laaste oomblik ingeskryf het. Minardi is oorgeneem deur Red Bull, en vernoem na die Italiaans vir Red Bull, nl. Toro Rosso. Die Sauber-naam het gebly, hoewel dit grotendeels uit sentiment was, aangesien BMW 80% van die span besit het en Peter Sauber die ander 20%. Jordan het MF1 Racing geword, aangesien Midland weer begin het ná 'n teleurstellende eerste seisoen onder die Jordannaam. Die span is laat in die seisoen deur Spyker gekoop. Honda, wat reeds 'n belang van 45% in die BAR-span besit het, het hul oorname van die span voltooi en die naam aan die begin van die seisoen na Honda Racing F1-span verander. Super Aguri F1 het ook vir hul eerste seisoen ingeskryf, en het steun gekry van Honda, insluitende tegnologie en enjins, omdat die Honda-renjaer Takuma Sato hulle motor bestuur het.

Tags:

2006Formule Een

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DansKewerRugbySkoolMierHabitatBuikpotigesStaalVakwerkboogbrugBlaaskankerDokterElandréPersentasieEkologieMikroörganismeIndustriële RevolusieHandel (ekonomie)DolfynGemeenskapsorganisasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWapen van Suid-AfrikaLewende en nie-lewende dingePersoonlike voornaamwoordKommunikasiePenisVerkouePoesAfrikaanse WikipediaTatoeëermerkMorfologie (taalkunde)AgtervoegselBloukransrivierbrugGezina, PretoriaPersoonlikheidKweekhuiseffekSpinnekopMenslike seksuele gedragDikdermKomplementêre kleureMuscatAnilingusSelfstandige naamwoordWoudGemeenskapDepressie (gemoedstoestand)MalariaSamaritaneBrongitisVincent van GoghAbstraksie (rekenaarwetenskap)RassismeE-posGeskiedenis van AfrikaansJoodse kalenderOos-KaapHondeklipbaaiHepatitis BSuid-Afrikaanse ReserwebankDriedimensioneelAlkoholismeUilArmoedeverligtingBotswana pulaLys van medisinale kruieTaalNatuurbewaringHumansdorpOnderhoudNelson MandelaGeestesteuringMalmesbury, Wes-KaapPerd🡆 More