Stanza Bopape

Johannes Maisha Stanza Bopape was 'n ANC-aktivis en burgerlike leier.

Hy is in 1987 verkies as die eerste hoofsekretaris van die South African National Civic Organisation (SANCO) in Mamelodi. Die polisie het hom daarvan beskuldig dat hy 'n kommunis was en 'n gevaarlike invloed. Ondanks die feit dat hy moes vlug, het hy daarin geslaag om te mobiliseer en mense teen apartheid te organiseer.

Stanza Bopape
Gebore
Johannes Maisha Stanza Bopape

26 April 1961
Sterf12 Junie 1988
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepPolitiese aktivis
Bekend virEerste hoofsekretaris van die South African National Civic Organisation (SANCO) in Mamelodi

Bopape is uiteindelik op 10 Junie 1988 deur die polisie in hegtenis geneem. Hy is na John Vorsterplein geneem waar hy wreed gemartel is tesame met Murphy Morobe, 'n jong aktivis van Soweto. Hy is op 12 Junie 1988 in polisie-aanhouding oorlede, waarna sy liggaam in die krokodilbesmette Komatirivier, op die grens van Mosambiek en Suid-Afrika, gegooi is. Op 4 Julie 1988 het die polisie vir sy ouers gesê dat hy uit die tronk ontsnap het.

Straatnaam

Stanza Bopapestraat (voorheen bekend as Kerkstraat, vanaf Nelson Mandelarylaan na die ooste) in Pretoria is in 2012 na hom genoem.

Verwysings

Tags:

1987ANCApartheid

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LimfvatstelselRekenaarBruin menseBelastingHoofpynGeestesteuringOseanografieHeidelberg, GautengVlieënde HollanderByvoeglike naamwoordVulkaanNG gemeente MurraysburgPretoriaDemi Lee MooreKitaarHomoniemSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Fiela se kindMangelontstekingRooms-Katolieke KerkGedigKolitisBurgerregteSkoolWieg van die MensdomHoedDansLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaSeksuele stimulasieGriekse teaterSkaapFranse RewolusieSkoenlapperNazi-DuitslandOlifantKatVoortrekkermonumentSaartjie BaartmanBybelAborsie in Suid-AfrikaProteaNag van die lang messeOntdekking van die chemiese elementeDundermJodeThomas EdisonWetenskapDermpoliepFinale OplossingOranjerivierSwawelRekeningkundeIngenieursweseNagmaalJesus van NasaretSeksueel oordraagbare infeksieSweedsMasturbasieC.J. LangenhovenMetaalTuberkuloseJohan VorsterMisdaadNamibiëGroot-VisrivierGalileo GalileiMagneetBysteekApartheidRassisme in AfrikaLionel MessiSwart menseAustraliëLys van Suid-Afrikaanse skrywersKewerJosef StalinPaarl GimnasiumAnneli van Rooyen🡆 More