St. Patrick's Cathedral, Dublin

Saint Patrick's Cathedral (Iers: Ard-Eaglais Naomh Pádraig) in Dublin, Republiek Ierland is die Nasionale Katedraal van die (Anglikaanse) Kerk van Ierland.

Sy kerktoring met 'n hoogte van 43 m maak van die katedraal, wat in 1191 gevestig is, die hoogste kerkgebou (alhoewel nie die hoogste katedraal nie) in Ierland, asook die grootste.

St. Patrick's Cathedral, Dublin
Buiteaansig van St. Patrick's Cathedral
St. Patrick's Cathedral, Dublin
Die kerkskip
St. Patrick's Cathedral, Dublin
Die koor
St. Patrick's Cathedral, Dublin
Lady Chapel

St. Patrick's Cathedral dien nogtans nie as katedraal van die plaaslike diosees Dublin and Glendalough nie. Hierdie status is aan Christ Church Cathedral, eweneens in Dublin geleë, as setel van die aartsbiskop van Dublin gegee.

Tags:

DublinIerlandIers-GaeliesKatedraalKerk van IerlandRepubliek Ierland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hannes van WykLys van ingelyfde NG gemeentesMaanPornografieIndonesiëTuvaluPous Celestinus IIIPenisWaldemar SchultzMonargie van die Verenigde KoninkrykPikkewynProstaatklierAmerikaanse BurgeroorlogAntjie SomersInsolasieSeksposisieSeeLord’sWeegskaal (sterreteken)Theodore RooseveltLikkewaanDirigentMuskeljaatkatWikiTropiese sikloonRenteChristendomTegnologieBosnië-HerzegowinaRuslandSeksLetterlike en figuurlike taalgebruikVictoria AzarenkaKlimaatVerenigde State van AmerikaLourierboomTandbederfGodsdiensAngina pectorisPubiese hareLys van Suid-Afrikaanse skrywersEmmy ClarkeAntieke RomeRuan JoshAnilingusLys van visseProxima Centauri bDikdermHazopGuineeKoorsblaarMilwaukeeJohann RossouwChristelike kruisVolkekundeBetonVolksrepubliek ChinaPolisieJapanAzerbeidjanCorlia FourieVergelykings (taalkunde)ZazakiHermie HendriksWhitey BassonSlukdermBreinvliesontstekingRooiwaterGriekelandKhanyi MbauSponsdierDonkieWladimir WisotskiElandré🡆 More