Slimjannie: Visspesie

Die Slimjannie (Acanthopagrus berda) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Oos-Londen.

Die vis het sy naam gekry weens die feit dat hy die aas skelm van hoeke kan afvreet. In Engels staan die vis bekend as die River bream.

Slimjannie
Slimjannie: Voorkoms, Habitat, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Acanthopagrus
Spesie:
A. berda
Binomiale naam
Acanthopagrus berda
(Forsskål, 1775)

Voorkoms

Die vis het 'n diep lyf en die stertvin is gevurk. Die vis is silwer tot swart met swart vlekke agter die boonste gedeelte van die kieue deksels. Hulle word tot 750 mm lank en word selde swaarder as 1 kg.

Habitat

Weens hulle vermoë om in water te kan oorleef waarvan die soutgehalte verskil kom hulle ook in riviere en riviermondings voor. Hulle is al stroom-op in riviere gekry verby die punt waar getye die water beïnvloed. Die kleiner visse kom in skole voor terwyl die volwasse visse alleenlopers is. Hulle eet wurms, krappe, garnale en klein vissies. Dit is nie 'n gewilde eetvis nie.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Slimjannie VoorkomsSlimjannie HabitatSlimjannie Sien ookSlimjannie BronneSlimjannie Eksterne skakelSlimjannie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NederlandVratVormTydWet op NaturellengrondNag van die lang messeUniversele Verklaring van MenseregteVerantwoordelikheidEkostelselEkologieVerlede tydMaagWaterbesoedelingCremonaOlimpiese SomerspeleAluminiumKatoenAfrikaansHernubare energieHipoteseSeksueel oordraagbare infeksieAtoomBronsVolhoubaarheidHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWinnie Madikizela-MandelaSlimfoonTandbederfInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKapitaal (ekonomie)Persoonlike voornaamwoordSlag van BloedrivierProteaBetonLongontstekingGeslagsgelykheidOorkruipersKunsmatige algemene intelligensieHematurieMaselsKorrupsieHoofkarakterAartappelJode in Suid-AfrikaOopbroninhoudInfeksieHector PietersonKlereGeskiedenis van AfrikaansBreedtegraadTermietKangogrotteRomeinse RykLys van Kaapstad se voorstedeKolonisasieTaalWillie JoubertReënChemiese elementBywoordOogproblemeThomas EdisonKersfeesWeer (meteorologie)BTWWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaJeugdagSelfoonBesnydenisHemelvaartsdagPotchefstroomKindersiektesGeelslang🡆 More