Selibaat

Selibaat verwys na ’n ongetroude status met seksuele onthouding, gewoonlik vanweë ’n godsdiensbelofte of -oortuiging.

Dit is ’n selfstandige en byvoeglike naamwoord.

Selibaat
Katolieke priesters lewe selibaat.

Selibaat het deur die geskiedenis van godsdienste dwarsoor die wêreld in die een of ander vorm bestaan. Dit moet onderskei word van ’n gebrek aan belangstelling in seks, wat verskeie redes kan hê soos aseksualiteit.

Die woord "selibaat" kom van die Latynse caelibatus, "ongetroude staat", van caelebs (ongetroud). Dit kom weer van die Proto-Indo-Europese stamme "kaiwelo-" (alleen) en "lib(h)s-" (lewend).

Sien ook

Verwysings

Tags:

Byvoeglike naamwoordSelfstandige naamwoord

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaagsweerOudtshoorn633PlantProteïenTydXenofobie in Suid-AfrikaDie GelofteVlag van Suid-AfrikaHulpwerkwoordVoortrekkersBruin huisslangVulvaVraag en aanbodVioolVreesKoue OorlogNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLeestekenAkademiaLoodPoesAngssteuringGrondsoorteSkilpadDierBedryfstelsel (inligtingstegnologie)GesondheidWinterSkynprivaatnetwerkHindoeïsmeTamatieHamburgerAfkortingMurunwa MakwarelaAntisemitismeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAtoomLenteIndustriële RevolusieBloemfonteinRina HugoPersoonlikheidJapie GreylingSias ReineckeVerkoueAngina pectorisErfenishulpbronMensStereotipeWolkPad na jou hartEmfiseemNarsismeBybelByDelft, KaapstadKlimaatsverandering in AfrikaTopsy SmithWaterpokkiesGeslagLabia (geslagsdele)Lys van Suid-Afrikaanse skrywersStam (taalkunde)Geografie van Suid-AfrikaKunstenaarEjakulasieTurkyeRymAsemhalingToerismeStadDemokrasieTsoenamiSkaap🡆 More