Priester

'n Priester of 'n Priesteres is in die meeste religies 'n persoon bo die algemene mense met 'n amptelike funksie, wat tydens kultiese handelinge as bemiddelaar tussen God(e) en die mense optree.

Die woord Priester is van die antieke Grieks πρεσβύτερος, presbyteros , "ouderling", afgelei, sowel as die ooreenstemmende terme in ander Europese tale. Van die godsdienste wat oor priesters beskik, sluit in Boeddhisme, Christendom, Druïdisme, Hindoeïsme, Islam, Judaïsme, Paganisme, Sjamanisme, Taoïsme, Wicca en Zoroastrisme, asook antieke godsdienste soos Asteekse mitologie, Egiptiese mitologie, Germaanse mitologie, Griekse mitologie, Keltiese mitologie, Masai-mitologie, Mesopotamiese mitologie, Polinesiese mitologie, Rapa Nui-mitologie, Romeinse mitologie en Slawiese mitologie. Daar is eintlik min godsdienste wat nie oor 'n Priester beskik nie.

Priester
Twee Rooms-Katolieke Priesters in Rome, Italië,, April 2005

Sien ook

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansPriester  Wiki Commons het meer media in die kategorie Priester.
  • (en) "Priest". Catholic Encyclopædia. Besoek op 17 Maart 2019.
  • (en) "Priesthood". Encyclopædia Britannica. Besoek op 17 Maart 2019.
  • (en) "Priest". Encyclopædia Britannica. Besoek op 17 Maart 2019.

Tags:

Asteekse mitologieBoeddhismeChristendomDruïdismeEgiptiese mitologieGermaanse mitologieGodGrieksGriekse mitologieHindoeïsmeIslamJudaïsmeMasai-mitologieMesopotamiese mitologiePaganismePolinesiese mitologieRapa Nui-mitologieReligieRomeinse mitologieSjamanismeSlawiese mitologieTaoïsmeWiccaZoroastrisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GesondheidMierSoutsuurOlimpiese Somerspele 2024NederlandSuid-Afrikaanse randPlantVrystaatInligtingBeroerteLiesbreukLugbesoedelingLimpopo (rivier)PinksterWetenskaplike metodeHolocaustAkwariumChristendomEugenetikaToerismeSitrusTatoeëermerkFamilie (verwantskap)MenstruasieBek-en-klouseerSamestellende afleidingSuid-Afrikaanse GrensoorlogMetaalZoeloesKunstenaarBiologieNatuurwetenskapAnneli van RooyenDiatomiese molekuulMiskruierHemelvaartApartheidVarkKorrupsieLyfstraf in skoleFiela se kindPriemgetalVerenigde State van AmerikaRuslandHartaanvalVerkleurmannetjieAspoestertjieVerkleinwoordWoordsoortDemografie van Suid-AfrikaBybelKontinentKweekhuisgasAlliterasieMusiekPoësieSkaapLionel MessiToestand van materieRobert SobukweSoogdierDuitse maselsWolkJanie du PlessisChristiane JaccottetPornografiese akteurSkuinsstreepEiffeltoringNetbalKangogrotteAnale kankerWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaOssewa🡆 More