Saransk

Saransk (Russies: Сара́нск; Moksja: Саранош; Erzja: Саран ош) is die hoofstad van die Republiek van Mordowië, ’n federale deelgebied van Rusland.

Dit is in die opvanggebied van die Wolga-rivier geleë, by die samevloei van die Saranka- en die Insar-rivier, 630 km oos van Moskou. Die bevolking in 2018 was 318 841. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018.

Saransk

Саранск

Саранош
Саран ош
Stad
Saransk
Vlag van Saransk
Vlag
Wapen van Saransk
Wapen
Die ligging van Mordowië in Rusland
Die ligging van Mordowië in Rusland
Saransk is in Republiek Mordowië
Saransk
Saransk
Die ligging van Saransk in Mordowië
Koördinate: 54°11′N 45°11′O / 54.183°N 45.183°O / 54.183; 45.183 45°11′O / 54.183°N 45.183°O / 54.183; 45.183
LandVlag van Rusland Rusland
RepubliekSaransk Mordowië
Stigting1641
Stadstatus1780
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterPjotr Toeltajef
Oppervlak
 • Totaal383 km2 (148 vk. myl)
Hoogte
160 m (520 ft)
Bevolking
 • Totaal318 841
 • Digtheid780/km2 (2 000/vk. myl)
TydsoneUTC+03:00 (MSK)
Webwerfadm-saransk.ru

Eksterne skakels

Tags:

ErzjaFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018Federale deelgebiede van RuslandMoksjaMordowiëMoskouOpvanggebiedRuslandRussiesWolga

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SikloonStaalBloeddrukSint Pierre en MiquelonSwamWoordsoortDaggaSoweto-opstandJohannesburgHeidelberg, GautengPornografieMartin Luther King jr.Anale seksSirkelMisdaadromanVlieg (dier)Orale seksMierLys van medisinale kruieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MaagGriekwa-AfrikaansLien se lankstaanskoeneSpecial Air ServiceNiemetaalBrandmondsindroomAardbewingDroogteKarooVaste stofAarverkalkingMonopolieHerpes simplexDikdermBloemfonteinChemiese elementMagnetismeLys van Suid-Afrikaanse skrywersKlimaatGeskiedenis van kindermishandelingMoskouSuid-Afrikaanse InkomstediensBreinBeëdigde verklaringEnsiklopedieHondTierStaatstoelaeEngelsVoornaamwoordMonoloogKlereEkonomieNaeltjiesEkonomie van Suid-AfrikaHeuningbyShakaResensieAborsieBysteekArabies-Israeliese konflikMiskruierMaatskaplike verantwoordelikheidMenseregtedagErosietipesAfrikaanse TaalmonumentKlimaatsverandering in AfrikaPlastiekSamestellingSkaapAnorexia nervosaWitbloedselEnkelvoudige sinNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKatoenGroepsdruk🡆 More